Resensies van Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.72 uit 5 gekry volgens 1464 resensies.
Tian G. - 17th January 2021
staying in Hermanus
Hermanus is 'n goeie toeristebestemming met ietsie vir almal.
Anita V. - 16th January 2021
staying in Hermanus
Definitely my next holiday destination.
Ziyad K. - 15th January 2021
staying in Hermanus
Baie lieflike plek. Rustig en skoon.
Razaan A. - 15th January 2021
staying in Hermanus
Hermanus is a beautiful area, malls an beaches easy accessible.
Vernon W. - 14th January 2021
staying in Hermanus
Fantasties.
Shireen M. - 14th January 2021
staying in Hermanus
Hermanus is a beautiful place to visit.
Mari O. - 12th January 2021
staying in Hermanus
Groot dorp met alles wat jy sal nodig het op jou drumpel. Pragtige, skoon dorp met aangename mense.
Daulina C. - 12th January 2021
staying in Hermanus
Uitstekende vakansieplek.
Luwydin I. - 12th January 2021
staying in Hermanus
Baie mooi plek. Baie aktiwiteite om te doen en te sien.
Arnold V. - 11th January 2021
staying in Hermanus
Hermanus is 'n pragtige dorp en 'n baie mooi vakansiebestemming.
Astrid H. - 11th January 2021
staying in Hermanus
It's a lovely and very friendly town.
Andre L. - 11th January 2021
staying in Hermanus
Awesome!
Juan V. - 10th January 2021
staying in Onrus, Hermanus
Dit is 'n pragtige deel van ons land, dit is 'n baie skoon area en baie om te doen in die hele Overstrand.
Cheryll K. - 9th January 2021
staying in Hermanus
Very clean and neat place. We will definitely go back.
Debbie D. - 9th January 2021
staying in Hermanus
Much to see and do in Hermanus. Coast path and mountain walks; visits to Old and New harbour; lovely beaches and nature reserve; shops and restaurants.
Andrea J. - 8th January 2021
staying in Hermanus
I enjoy Hermanus and always book in that area. Very tranquil and has all the necessities.
Buddy Buddy S. - 5th January 2021
staying in Hermanus
Hermanus is ’n fantatiese vakansiebestemming!
Ansie B. - 4th January 2021
staying in Hermanus
Hermanus is n lieflike dorp. Die weer was fantasties en die inwoners is almal baie vriendelik. Die strande is mooi skoon en die water was heerlik.
Landi D. - 4th January 2021
staying in Hermanus
Hermanus het verskriklik baie om te doen, vir oud en jonk. Met die mooiste wandelroetes. Beslis die moeite word om te besoek.
Cornell K. - 4th January 2021
staying in Hermanus
Baie lekker vakansiebestemming met soveel dinge om te doen. Pret vir die hele gesin en alle tipe smaak
Marlena V. - 4th January 2021
staying in Hermanus
Hermanus is n pragtige bestemming met soveel om te doen en die mooiste strande. Dit was vir ons ongelooflik dat honde orals welkom was met selfs waterbakke vir hulle en soms honde beskuitjies.
Charlotte V. - 3rd January 2021
staying in Hermanus
Mooi netjiese dorp. Gaan vroeg strand toe, want die wind waai die meestal in die namiddag.
Cecile R. - 1st January 2021
staying in Hermanus
Baie duur bestemming en mense is redelik onvriendelik.
Renee V. - 30th December 2020
staying in Hermanus
Ons gunsteling seevakansiedorp! Sal enige dag in Hermanus spandeer. Dit is een van die mooiste kusdorpe in ons land en het soveel om te sien en doen vir oud en jonk.
Handre B. - 28th December 2020
staying in Hermanus
Hermanus as 'n vakansiebestemming is onverbeterlik.
Elize G. - 28th December 2020
staying in Hermanus
Met die see en berge is dit 'n ideale vakansieplek.
Eugene V. - 27th December 2020
staying in Hermanus
Bly my gunstelingdorp in SA. Ek voel sltyd tuis in hierdie asemrowende kusdorp.
Jeanette W. - 27th December 2020
staying in Onrus, Hermanus
Sal beslis weer terugkeer soontoe.
Liesl D. - 24th December 2020
staying in Hermanus
Ons het Onrusstrand baie geniet, idiaal vir klein kindertjies.
Gert V. - 23rd December 2020
staying in Hermanus
Desontdanks Covid-beperkings het ons steeds heerlik gekuier.
Michelle H. - 23rd December 2020
staying in Hermanus
Love Hermanus!
Celmaré T. - 22nd December 2020
staying in Hermanus
Amazing, beslis nou my gunstelingplek!
Lydia L. - 22nd December 2020
staying in Hermanus
Hermanus bied alles wat enige vakansieganger wil hê.
Alvita L. - 22nd December 2020
staying in Hermanus
Verskriklik mooi.
Owen H. - 22nd December 2020
staying in Hermanus
Great access to the coast, but the town itself is overcrowded and overrated!
Kayla C. - 21st December 2020
staying in Hermanus
There are great places to visit in Hermanus and something to do for everyone. Whether you like the beach, shopping, hiking and cycling. Hermanus has it all.
Piet K. - 20th December 2020
staying in Hermanus
Baie om te sien!
Jason L. - 20th December 2020
staying in Hermanus
Alles is naby en gemaklik.
Melissa P. - 20th December 2020
staying in Hermanus
Hermanus is one of our favourite holiday destinations. Always a good time and relaxing.
Johan B. - 16th December 2020
staying in Hermanus
Vermont is 'n skoon voorstad met vriendelike mense. Die staproete met 'n koffie of 'n roomys op 'n bankie teen die see was absoluut great.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]