Resensies van Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.72 uit 5 gekry volgens 1464 resensies.
. - 13th January 2018
staying in Voëlklip, Hermanus
Gem of the Overberg.
. - 13th January 2018
staying in Onrus, Hermanus
Onrus het alle produkte - vars of wat ook al nodig is. Die plaaslike apteek langs OK was besonder vriendelik en behulpsaam en is uitstekend toegerus.
. - 12th January 2018
staying in Hermanus
Hermanus is 'n skoon en rustige sielsplek - 'n stukkie hemel op aarde. Ons gaan weer kom besoek aflê in Hermanus.
. - 11th January 2018
staying in Hermanus
Ons gunstelingplek vir vakansie.
. - 11th January 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
We zijn maar 1 nacht geweest dus is maar onze korte impressie maar zijn voor het strand ongeveer een kwartier tot 20 minuten verder moeten rijden, je kunt vanuit deze locatie de zee wel zien maar er niet op het strand liggen.
. - 10th January 2018
staying in Onrus, Hermanus
Naby Hermanus, maar effe uit die harwar uit. Goeie bestemming. Onrusstrand is ook op standaard.
. - 10th January 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Keep up the good work!
. - 9th January 2018
staying in Vermont, Hermanus
The beach is amazing.
. - 8th January 2018
staying in Voëlklip, Hermanus
Hermanus en Voelklip is 'n pragtige bestemming en ek sal dit enige tyd aanbeveel.
. - 8th January 2018
staying in Onrus, Hermanus
Baie lieflike en rustige omgewing. 'n Moet om te besoek.
. - 8th January 2018
staying in Voëlklip, Hermanus
Die mooiste strande lê teen Voëlklip!
. - 7th January 2018
staying in Hermanus
Heerlike vakansie dorp.
. - 7th January 2018
staying in Voëlklip, Hermanus
Voelklip is een van die top vakansiebestemmings in Suid-Afrika, kransstappad, pragtige strande, berg om te verken. Ek voel my jong tienerkinders kan hier nog veilig en onbevange speel en kinders wees.
. - 6th January 2018
staying in Onrus, Hermanus
Baie gemaklik en baie om te sien en te doen in en om die omgewing.
. - 4th January 2018
staying in Hermanus
Ons gewildste dorp, heerlike weer, sal weer terug gaan, wil daar aftree!
. - 3rd January 2018
staying in Hermanus
Effe vol oor Desember. Sal volgende keer op ander tye kom.
. - 3rd January 2018
staying in Hermanus
Iets vir almal om te doen, mooi strande, stap roetes, bergfiets roetes, goeie restaurante met interessante kunsgalerye en winkels. Hemel en Aarde vallei het 'n uitstekende wynroete.
. - 3rd January 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Beautiful scenery.
. - 3rd January 2018
staying in Hermanus
Dis my toekomstige aftreedorp.
. - 2nd January 2018
staying in Hermanus
Lieflike vakansie dorp sal weer terugkeer.
. - 31st December 2017
staying in Hermanus
Beautiful town and will definitely go back again.
. - 31st December 2017
staying in Hermanus
Hermanus is wonderlik. 'n Moet bestemming.
. - 30th December 2017
staying in Vermont, Hermanus
Vermont is 'n pragtige kusdorpie en alles is binne bereik, soos winkelsentrums, strand en restaurante. Mooi staproetes en bergfietsroetes om te benut. Voorwaar 'n regte vakansiedorpie.
. - 29th December 2017
staying in Hermanus
Pragtige plek om vakansie te hou.
. - 24th December 2017
staying in Hermanus
Net te besig oor Desember/Januarie!
. - 21st December 2017
staying in Vermont, Hermanus
Dis 'n uitstekende area.
. - 18th December 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Baie sentraal. Uit die gedruis.
. - 13th December 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Sal graag weer Sandbaai besoek.
. - 12th December 2017
staying in Hermanus
My home away from home.
. - 11th December 2017
staying in Hermanus
Baie netjiese skoon dorp met vriendelike mense.
. - 11th December 2017
staying in Sand Bay, Hermanus
Die area voel baie veilig en dit is heerlik om langs die see te stap.
. - 6th December 2017
staying in Hermanus
Just lovely!
. - 4th December 2017
staying in Onrus, Hermanus
Aangenaam verras oor die mooi woonbuurt. Maklike toegang tot die see/stapgeleentheid, restaurante, winkels, ens.
. - 4th December 2017
staying in Voëlklip, Hermanus
Pragtige skoon veilige strand.
. - 4th December 2017
staying in Hermanus
Daar heers 'n lekker vakansie-gees. Goeie restaurante en oulike winkels om iets besonders te koop.
. - 4th December 2017
staying in Hermanus
'n Juweel van 'n dorp.
. - 4th December 2017
staying in Hermanus
Goeie plek vir 'n lekker rustige vakansie.
. - 3rd December 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is eerder 'n alternatiewe verblyf om Hermanus se groter omgewing te verken en geniet. Sandbaai is nie 'n aantreklikheid op sy eie nie.
. - 29th November 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Pragtige, vriendelike plek.
. - 27th November 2017
staying in Onrus, Hermanus
Vir my persoonlik, 'n ontspannings plek en maklik om jou weg te vind.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]