Resensies van Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.72 uit 5 gekry volgens 1457 resensies.
Elani B. - 15th November 2017
staying in Voëlklip, Hermanus
Pragtige dorp waar mens 'n rustige vakansie kan hê en geniet.
Mariki V. - 14th November 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Besige paaie en ek het nie juis n vakansie-atmosfeer beleef nie. Weet nie hoe dit in seisoen is nie.
Jenny V. - 14th November 2017
staying in Hermanus
Sal vir seker weer gaan kuier!
Tammy P. - 14th November 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Uitstekende area. Baie rustig en die mense is baie vriendelik.
Therese S. - 14th November 2017
staying in Hermanus
Hermanus is 'n moet vir elke oorsee se toeris en 'n voorreg vir elke Suid-Afrikaner om herhaaldelik te kan besoek. Moet nie die "Country Market" elke Saterdag misloop nie.
Deonette S. - 6th November 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Heerlike dorp en naby alles, maar 'n bietjie uit die gedruis. Sal beslis weer gaan.
Annatjie B. - 5th November 2017
staying in Onrus, Hermanus
Orals vriendelik en in ons moedertaal bedien.
Ronel P. - 5th November 2017
staying in Vermont, Hermanus
Baie klein dorpie, moet Hermanus toe ry. Baie mooi wandelpad, by strandfront.
Tertia C. - 1st November 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Very beautiful destination.
Ansunette G. - 1st November 2017
staying in Hermanus
Absoluut mal oor Hermanus. Sal definitief weer daar gaan vakansie hou. Pragtige plek.
Heidi L. - 31st October 2017
staying in Vermont, Hermanus
Vermont is far enough outside of Hermanus that you don’t feel like you’re in a town, and close enough to get to everything quickly. The beaches are more rocky with grey pathways to walk and benches to sit on. If you want a beach for youngsters, Onrusrivier is 5 minutes away.
Karen B. - 30th October 2017
staying in Onrus, Hermanus
Onrus is pragtige dorpie as jy lus is vir rustig wees en uit besige stad wil kom. Die Wynroete ook 'n goeie idee om te besigtig. En Hermanuspietersfontein is lekker om te besoek en is op 'n Saterdag oop.
Cheslyn C. - 30th October 2017
staying in Hermanus
Ongetwyfeld 'n wenner enige tyd van die jaar.
Eileen W. - 30th October 2017
staying in Vermont, Hermanus
Veilig en rustig.
Steve K. - 28th October 2017
staying in Vermont, Hermanus
Ideaal vir iemand wat die natuur wil geniet. 'n Bietjie vêr van winkels af, maar dit is nie noodwendig negatief nie.
Fred B. - 27th October 2017
staying in Hermanus
Gesellige plek en pragtige kuslyn!
Muriel N. - 26th October 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Die ligging is ideal vir verkenning van omliggende plekkies terwyl dit tog ook bietjie rustigheid bied.
Nicolene H. - 24th October 2017
staying in Onrus, Hermanus
Dis uitstekend.
Retha B. - 23rd October 2017
staying in Onrus, Hermanus
Pragtige, netjiese en stil area.
Amoné D. - 22nd October 2017
staying in Hermanus
Hermanus is 'n prentjiemooi klein dorpie wat vinnig besig is om uit te brei. Dit bied 'n verskeidenheid restaurante reg oorkant die see sowel as avontuur aktiwiteite aan wat jou daagliks sal besig hou. Dit is 'n moet sien vir elkeen!
Gerard S. - 21st October 2017
staying in Hermanus
Top! Heel gezellig plaatsje met goede voorzieningen en mooie boulevard en veel walvissen gezien.
Marietjie O. - 19th October 2017
staying in Hermanus
Netjiese, skoon dorp. Vriendelike en behulpsame mense.
Simoné M. - 17th October 2017
staying in Hermanus
Beste plek ooit!
Denzil S. - 17th October 2017
staying in Hermanus
Dis baie mooi daar. Die mense wat daar bly moet baie dankbaar wees.
Marchand V. - 17th October 2017
staying in Onrus, Hermanus
Great.
Willene D. - 16th October 2017
staying in Hermanus
Jy kan in Hermanus alles kry wat jy nodig het en die mense is ook vriendelik.
Lydia D. - 14th October 2017
staying in Onrus, Hermanus
'n Plek van rus. Onrus het nogtans alles wat mens kan verlang: restaurante, wandelpaaie, die see en walvisse, 'n pragtige strand, 'n meer vol voëls, bome en berge en 'n rivier. En Ayrshire melk van 'n plaaslike winkel.
Sias W. - 11th October 2017
staying in Hermanus
Bly een van ons gunsteling bestemmings!
Christine R. - 11th October 2017
staying in Hermanus
A beautiful holiday destination. Beautiful views, whales, dolphins, so much to do and gorgeous beaches. We will definitely spend more time in Hermanus in future.
Gary B. - 10th October 2017
staying in Hermanus
Great spot for whale watching in whale season. Nice art galleries in close proximity of each other. Pleasant walk along the cliff path, with great views.
Waseemah S. - 10th October 2017
staying in Hermanus
'n Baie mooi toeriste bestemming.
Martin D. - 9th October 2017
staying in Hermanus
As jy kan, gaan mid-week om die walvisse te sien en in die dorp rond te dwaal! Heerlike restaurants, 'n wonderlike aanbod aan boekwinkels en meer top kunsgalerye as wat jy op twee hande kan tel.
Gillian M. - 9th October 2017
staying in Vermont, Hermanus
A small and quiet place, ideal for a few restful days.
Lynette R. - 9th October 2017
staying in Hermanus
Beste tyd gehad - baie walvisse met kalfies gesien.
Richard S. - 7th October 2017
staying in Vermont, Hermanus
Vermont is rustig, dalk te rustig vir klein woelwaters.
Nicole K. - 7th October 2017
staying in Hermanus
Thank you so much, I had a wonderful time.
Geraldine K. - 6th October 2017
staying in Hermanus
Hermanus is en was wonderlik.
Dawn J. - 4th October 2017
staying in Onrus, Hermanus
Onrus is 'n baie rustige en veilige area in Hermanus met vriendelike mense.
Elizabeth S. - 3rd October 2017
staying in Vermont, Hermanus
Baie stil en veilig. Kan vinnig stap see toe.
Zaituna E. - 3rd October 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
What a beautiful place! Ideal retirement village.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]