Resensies van Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.72 uit 5 gekry volgens 1457 resensies.
Alta H. - 2nd April 2016
staying in Hermanus
Ek en my man het verlief geraak op Hermanus, en sal baie graag daar wil gaan aftree. Dit is 'n pragtige, skoon dorpie wat in alle behoeftes voorsien.
Teresa S. - 2nd April 2016
staying in Hermanus
Lots to explore, and nice walks along the cliffs. Enjoyed Grotto Beach despite the weather. Nice restaurants and shops. Good destination.
Renate V. - 1st April 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is heerlik as 'n bestemming, dit is naby genoeg aan Hermanus en Hemel op Aarde, maar tog kry jy die ervaring van 'n kusdorpie. Jy kan nog veilig rondloop en die seelug geniet sonder te veel verkeer (mense en karre).
Dereen V. - 1st April 2016
staying in Hermanus
Vriendelike mense, oulike dorpie, mooi plekke en 'n moet as 'n mens Kaap toe gaan.
Christelene W. - 31st March 2016
staying in Hermanus
Stil en rustige plekkie, baie lekker toeristebestemming.
Paul O. - 30th March 2016
staying in Hermanus
Feels like you are in a foreign country, love it!
Adri D. - 30th March 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Baie oulike plekkie met baie om te doen. Rustig.
Nelson B. - 29th March 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Heel lekker en naby genoeg aan Hermanus maar ver genoeg om die gedruis te mis.
Petro V. - 29th March 2016
staying in Vermont, Hermanus
Rustige area, skoon, vriendelike inwoners - behulpsaam!
Greer B. - 29th March 2016
staying in Hermanus
Beautiful place and will definitely come back.
Amanda K. - 28th March 2016
staying in Hermanus
Pragtige plek, maar te besig.
Eljani C. - 17th March 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Dit is skoon met vriendlike mense. Goeie omgewing vir rustige vakansie hou.
Lourens V. - 14th March 2016
staying in Hermanus
Hermanus was nog altyd ons nommer een bestemming in die Wes-Kaap. Dit is 'n lieflike plek. Ons sou graag daar wou aftree.
Germien S. - 13th March 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Oulike plekkie, met lekker dinge om te sien!
Rozitta D. - 10th March 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai voel soos 'n regte vakansie dorpie en ons het glad nie onveilig gevoel om teen skemer by die see te stap nie. Ons seuntjie kon ook lekker met sy fietsie in die straat ry en daar was baie drawwers en mense wat stap.
Annerie P. - 7th March 2016
staying in Hermanus
Die grootste bekoring van Hermanus is beslis die ongerepte natuurskoon.
Karen T. - 3rd March 2016
staying in Hermanus
Pragtige dorp, perfek vir 'n naweek weg of 'n vakansie!
Desiree M. - 2nd March 2016
staying in Hermanus
On the whole, Hermanus is very over-priced and I'm referring to the town Hermanus.
Alf En Denise E. - 29th February 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Hou van die dorpie. Dit gaan binnekort ons aftree dorpie word.
Peter W. - 25th February 2016
staying in Vermont, Hermanus
Netjies.
Marietjie S. - 23rd February 2016
staying in Vermont, Hermanus
Lekker stil en rustig. Baie om te doen in nabye omgewing.
Cathrine L. - 19th February 2016
staying in Hermanus
Hermanus is 'n pragtige en lieflike dorp. Ek en my man het 'n tydjie by die see spandeer en dit terdeë geniet. Het lieflike foto's geneem met die agtergrond van die see in sig.
Lydia N. - 18th February 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Ons was aangenaam verras hoe Sandbaai uitgebrei het. Die dorp is netjies en sekuriteit sigbaar. 'n Aanwins is die voetpad om seelangs te stap. Sandbaai is 'n goeie vertrekpunt na omliggende strande.
Leon D. - 13th February 2016
staying in Hermanus
Hermanus is 'n baie nice plek en ons kuier gereeld daar. Niks fout met die dorp en dinge om te doen nie.
Marinus K. - 8th February 2016
staying in Hermanus
Hermanus in net meer as 'n uur uit Kaapstad uit en dis 'n lekker rit tot daar. Heerlike vakansie/ontspannende atmosfeer en al die nodige winkels is daar om dit gerieflik te maak.
Nell-marie L. - 7th February 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Nie so besig soos die kern van Hermanus nie, nie 'n problem met die area nie.
Janine M. - 2nd February 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Persoonlik voel ek dat Sandbaai baie potensiaal het.
Edwin L. - 1st February 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Rustige en veilige omgewing met vriendelike mense.
Dirk K. - 30th January 2016
staying in Hermanus
Wij gaan terugkomen!
Johannes V. - 22nd January 2016
staying in Hermanus
Pragtige, skoon vakansiedorp!
Ronel S. - 21st January 2016
staying in Hermanus
Die skoonheid laat jou sprakeloos!
Yvonne D. - 19th January 2016
staying in Hermanus
Fantasties buite seisoen. Kan besig raak binne seisoen. Vakansie-paradys. So baie om te doen!
Arif F. - 14th January 2016
staying in Hermanus
It's a peaceful destination.
Paul B. - 14th January 2016
staying in Hermanus
Hermanus is beslis 'n plek om te besoek.
Judith H. - 13th January 2016
staying in Hermanus
Een van my gunsteling vakansiedorpe met heerlike eetplekke!
Hendrik B. - 11th January 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
We found it difficult in the beginning to drive around, till we eventually worked the streets out running in circles. Near Hermanus and Onrus.
Janice S. - 11th January 2016
staying in Hermanus
Grotto beach is our favourite.
Francois V. - 10th January 2016
staying in Hermanus
Hermanus is een van ons land se spesiale skatte.
David S. - 9th January 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is quiet, but there is plenty to do in the surrounding areas.
Carmen D. - 8th January 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is sentraal geleë om maklik en vinnig by die hospitaal, middedorp, die hawe, die Mall en alle ander winkels, restaurante ens. uit te kom. Die omgewing is pragtig en veilig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]