Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
Wildsplase (21)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Hluhluwe

4 / 5  
volgens 46 resensies
Lees regte resensies van Hluhluwe van 46 geverifieerde gaste.
Indien jy Hluhluwe besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hluhluwe.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hluhluwe akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hluhluwe Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hluhluwe Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hluhluwe

Pumusa Bushcamp is op die ongerepte Olifantkus op 'n klein, privaat reservaat reg oorkant die straat van die False Bay-afdeling van UNESCO Wêrelderfenisgebied, die iSimangaliso Vleilandpark en 10 km van Hluhluwe. P...

Vanaf
R12 000
per nag (plek vir 28)
Wildsplaas in Hluhluwe

The Bundu Rustic Camp is in die Bonamanzi Wildreservaat, 5 km vanaf Hluhluwe. Bonamanzi is 'n 4000 hektaar privaat wildreservaat met die Hluhluwerivier wat die grens in die ooste vorm. Die Bundu Rustic Camp het 12...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Hluhluwe

Isinkwe Bushcamp bied ongekunstelde sakpasverblyf by 'n boskamp in die natuur. Daar is 'n selsorgeenheid en gaste wat in die res van die kamers bly is welkom om van die gemeenskaplike buitekombuis gebruik te maak om...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hluhluwe

umThiba Bush Lodge is in die hartjie van die Kuleni Wildpark - ‘n natuurlike sandwoud langs die Phinda Wildreservaat. Dis ook naby die St. Lucia Wêrelderfenisgebied. Gaste kan die natuur en wild van die dek af do...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Hluhluwe

Zululand Lodge is 'n tentkamp in privaat besit in die uKuwela-bewarea van 800 hektaar in die hartjie van die Olifantkus in die noorde van KwaZulu-Natal. Dit bied asemrowende uitsigte oor die Msinene-rivier en die om...

Vanaf
R806
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hluhluwe

The Wilds Guest House is in Hluhluwe, Kwa-Zulu-Natal, in die hartjie van Zululand. Die gastehuis is slegs 15 minute vanaf die oudste geproklameerde natuurreservaat in Afrika, die Hluhluwe-Imfolozi Park wat die tuist...

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hluhluwe

Die Family Tree Houses is selfsorg-eenhede in die Bonamanzi Wildreservaat, 5 km buite Hluhluwe. Bonamanzi is ‘n privaat wildreservaat wat 4000 hektaar groot is en waarvan die Hluhluwe-rivier die oosgrens vorm. Da...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hluhluwe

Nguni Lodge skuil tussen die bome in die Kuleni Wildreservaat. Dis 'n privaat reservaat van 17 hektaar in die hartjie van die suidelike Maputaland-streek. Die lodge bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaa...

Vanaf
R6 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hluhluwe

Ihlozi Lodge is 'n luukse selfsorg-lodge op die eksklusiewe Kuleni Privaat Wildplaas wat aan Amorello grens. Dit is die perfekte boswegbreek vir gaste wat op soek is na 'n bietjie meer luuksheid en privaatheid. Ku...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hluhluwe

Rustic 2 Sleeper Tree Houses is selfsorg-eenhede in die Bonamanzi Wildreservaat, 5 km van Hluhluwe af. Bonamanzi is 'n wildreservaat wat privaat besit word en dit strek 4000 ha tot by die Hluhluwerivier wat die oost...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Hluhluwe akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Zululand blad indien jy na meer Zululand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]