Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
Wildsplase (20)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Hluhluwe

4 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Hluhluwe van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Hluhluwe besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hluhluwe.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hluhluwe akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hluhluwe Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hluhluwe Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 380
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Hluhluwe

Zululand Lodge is 'n tentkamp in privaat besit in die 800 hektaar-grootte uKuwela-bewarea aan die Olifantkus in die noorde van KwaZulu-Natal. Dit bied asemrowende uitsigte oor die Msinene-riviervallei en die omligge...

Vanaf
R2 450
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe

Die Zulu Nyala Game Lodge bied 'n unieke boservaring in die hartjie van een van Suid-Afrika se mees diverse bewareas. Die lodge is tussen Mkuze, Hluhluwe, St. Lucia en Sodwanabaai se wildreservate geleë en hierdie ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hluhluwe

Country Rose Self-catering Guest Lodge in Hluhluwe bied gehalte-selfsorgverblyf in 4 gastekamers met 'n tuin, braaigeriewe en 'n stoep. Dit is ideaal geleë, net 17 km van Hluhluwe-iMfolozi Wildreservaat, 7,1 km van...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Hluhluwe

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Olifantkus, Zoeloeland

Amorello Africa Bed and Breakfast bied ’n unieke bos-ervaring net 20 km noord vanaf Hluhluwe in die hartjie van die Olifantkus, naby Sodwanabaai en die Wêrelderfenisgebied, isiMangaliso Wetland Park. Verblyf wor...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Olifantkus, Zoeloeland

Die Amorello Africa Chalets is gerieflike selfsorg-chalets wat in die bos geleë is, net 20 km vanaf Hluhluwe in die hartjie van die Olifantkus en naby Sodwanabaai en die isiMangaliso-vleilandpark, 'n Wêrelderfenis...

Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zoeloeland

Nibela Lodge is in die iSimangaliso Vleilandpark geleë in KwaZulu-Natal, 'n Wêrelderfenisgebied met 'n unieke diversiteit van fauna en flora. Verblyf word aangebied in grasdakhout-chalets wat met houtpaadjies verb...

Vanaf
R8 560
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in iSimangaliso Wetland Park, Olifantkus

Makakatana Bay Lodge is in privaat besit en is op die banke van die St Lucia-meer in die iSimangaliso-vleilandpark. Die iSimangaliso-vleilandpark is 1 van die min natuurlike wonders wat nog oor is waar daar ongerept...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zoeloeland

Msunduze River Lodge is 'n veilige lodge op 'n wildbeskermingsperseel naby die N2 tussen Hhluhluwe en Mkuze. Dit word deur die eienaars, Rose en Mike, bestuur. Die lodge skuil in die skadu van die pragtige Lebombo...

Vanaf
R6 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Zoeloeland, Mkuze

Rhino River Lodge is 'n Groot 5-safari lodge aan die oewer van die Msunduze-rivier in die suide van die Zululand Renoster-reservaat. Hierdie privaat wildreservaat van 23 000 ha is in die hartjie van Zoeloeland, 'n a...

Vanaf
R7 990
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Olifantkus, Manyoni Privaat Wildreservaat

Leopard Mountain Safari Lodge is ’n Groot 5-lodge wat deur 'n familie bestuur word in die Manyoni Privaat Wildreservaat wat sowat 58 000 hektaar groot is. Dit bied vrede en rustigheid met vriendelike gasvryheid. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Hluhluwe akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Zululand blad indien jy na meer Zululand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]