Verified Reviews

Hoedspruit

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hoedspruit

Rated 4.6 out of 5 based on 268 reviews.

Hoedspruit

Leadwood Tree Safari Lodge

"Die dorp het 'n heerlike 'tourist vibe' ─ ons gaan gereeld."

Hoedspruit

Francines Venue & Farmhouse

"Gaan maak 'n draai by Moholoholo-rehabilitasiesentrum vir wilde diere!"

Hoedspruit

Nyaleti Lodge and Villa

"We loved Hoedspruit. Lots to do and see for the nature lover."

Hoedspruit

The Cottage

"Lovely place with beautiful nature and wildlife would consider spending a holiday here but in early autumn/winter when the weather is cooler."

Hoedspruit

Knob Thorn

"Fantasties!"

Hoedspruit

The Bush House

"Hoedspruit is 'n baie vriendelike en behulpsame gemeenskap, ek sal graag gou weer daarheen terugkeer."

Hoedspruit

Mawusi Bush Lodge

"Rustige dorp met 'n paar interessante winkels."

Hoedspruit

Francines Venue & Farmhouse

"Great place, but super hot and unexpected weather changes."

Hoedspruit

Bushbaby River Lodge

"More restaurants."

Hoedspruit

Africana Properties Sentosa Place

"Nice place to visit, and interesting places to visit."

Hoedspruit

Do-Drop-In

"Wonderlike dorp met baie om te doen."

Hoedspruit

Leadwood Tree Safari Lodge

"Ons is mal oor Hoedspruit! Dis op die voorstoep van die wildtuin, en menige ander reservate. Dit voel soos vakansie, met vriendelike mense."

Hoedspruit

Nyaleti Lodge and Villa

"Pragtige omgewing en baie te doen en sien."

Hoedspruit

Raptors Lodge Accommodation

"Hoedspruit sien ons gou weer vriendelike mense oralste."

Hoedspruit

Leopard's Lair Bush Lodge

"The town has nice eateries, the people are friendly and there is access to many private game reserves, Kruger's Orpen gate, as well as many other activities within the area."

Hoedspruit

Blyde River Wilderness Lodge

"Pragtige plek met pragtige mense. ’n Moet-besoek."

Hoedspruit

Igugu Lodge

"It's a very perfect place for travels. You can get everything nearby. Restaurants also available for fast food so it's perfect."

Hoedspruit

Blyde River Cabin

"Ek wil daar gaan bly."

Hoedspruit

The Bush Hut

"Rustige kleindorpie-atmosfeer in die bosveld."

Hoedspruit

Leopard's Lair Bush Lodge

"Great restaurants to choose from and so many options when it comes to viewing game. Pride lands is a great option for game viewing having all of the Big 5 and is one of the farms used to shoot the Wild Earth series."

Hoedspruit

Mist of Gold

"Very nice place."

Hoedspruit

Igugu Lodge

"Vriendelike dorp en helpende mense. Voorwaar 'n lekker bosveld-atmosfeer. "

Hoedspruit

Leadwood Tree Safari Lodge

"Pragtige dorp en bitter mooi omgewing."

Hoedspruit

Mist of Gold

"Varkie-dorp."

Hoedspruit

Raptors Lodge Accommodation

"Stunning omgewing met so baie om te sien en doen! "

Hoedspruit

Raptors Lodge Accommodation

"Netjiese plek. Lekker winkels. Kry wat nodig is. Die berge is pragtig en bosse is so ruig mens kan nie glo dis so droog nie!"

Hoedspruit

Rooibos Luxury Bush Cottage

"Wonderlike oornagstop. Bly gereeld hier op pad Krugerwildtuin toe. Baie in die omgewing om te doen en kan Moholoholo aanbeveel as 'n familie uitstappie."

Hoedspruit

The Bush Hut

"Die Spar se personeel is arrogant verby. Die Wildlife estate is pragtig. "

Hoedspruit

Mist of Gold

"Hoedspruit is 'n moet sien dorp in Suid Afrika. Dit is gerieflik naby aan die wildtuin, maar het ook baie oulike restaurante en ander besienswaardighede soos die Blydepoortdam."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers