Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Hofmeyr

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Hofmeyr van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Hofmeyr besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hofmeyr.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hofmeyr akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hofmeyr Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hofmeyr Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Hofmeyr

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Steynsburg, Karoo

Kom geniet die vars plaaslug by ons as jy reis tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap op die R56 ... of die Vrystaat via Gariepdam gaan verken. Steynsburg is die ideale verblyf-opsie vir 'n oornagstop! Die verblyf be...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Hopewell is ’n Karoo-plaas in die Steynsburg-distrik waar daar met merino’s, dorpers en Sussex-beeste geboer word. Dis ’n afgeleë plaas waar gaste net kerse, LED-ligte, ’n gasgeiser, stoof en 'n yskas het....

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Lodge in Cradock, Karoo

Linduli Lodge is net buite Cradock, 'n dorpie aan die oewer van die Groot-Visrivier aan die suidooste kant van die Karoo, geleë. Die Groot-Visrivier en die omliggende berge dra by tot dié omgewing se prentjiemooi ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

De Oude Stal is 25 km buite Cradock op die Middelburg-pad (N10) geleë. Die perseel is met 'n 3 km lange grondpad bereikbaar en grens aan die Groot Visrivier. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers wat deur die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 850
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Mulberry Grove Farmstay is op 'n plaas net langs die N10 tussen Middelburg en Cradock geleë. Dié lieflike kothuis het 'n privaat ingang en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. 1 van die kamers het 'n koningingrootte...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cradock, Karoo

Dié gasteplaas is aan die pragtige oewers van die Groot-Visrivier tussen pekanneutboorde geleë. Daar is 3 luukse tentkamers met unieke ligging in die reuse, pragtige tuin. Daar is ook 'n luukse kampeerterrein met...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Hofmeyr

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Cradock, Karoo

Mountain View Country Guest House is net 25 kilometer buite Cradock op Plaas Spekboomberg geleë. Ons bied die ideale oornagverblyf of vir kort vakansies vir gesinne en sakereisigers wat omring wil wees deur die rus...

Vanaf
R4 450
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Karoo Ridge Eco-lodge is 'n kothuis in die Karoo Ridge Bewarea, sowat 58 km vanaf Middelburg in die Oos-Kaap. Dié lodge skuil op 'n 5000 hektaar-plaas met inheemse Nguni- en Watusi-beeste en ander wild. Die kothu...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tarkastad, Oos-Kaap

Peter's Place bied gerieflike verblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in die klein Karoodorpie, Tarkastad. Hierdie Karoodorp is aan die oewer van die Rietrivier geleë, amper halfpad tussen Cradock en Queenstown. Di...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tarkastad, Oos-Kaap

Stepping Stones is 'n gerieflike tuinwoonstel in Tarkastad, 'n Karoodorpie sowat 60 km van Queenstown af. Die 2 eenhede, 'n tuinkothuis en 'n rondawel, is net 'n entjie van die hoofstraat af geleë. Die tuinwoonste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za