Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Hofmeyr

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Hofmeyr van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Hofmeyr besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hofmeyr.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hofmeyr akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hofmeyr Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hofmeyr Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Hofmeyr

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

Amali Self-Catering Chalets is in die klein en historiese dorp Cradock in die Karoo geleë. Dit bied gerieflike verblyf naby die winkels, restaurante en historiese geboue in die dorp. Elke chalet het 2 slaapkamers...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

Fish River Cottages Cradock is in dié bekoorlike Oos-Kaapse dorpie in 'n lekker stil area naby die sakekern, skole, sportgeriewe geleë. Die dorp loop oor van die vriendelikheid. Die verblyf bestaan uit 2 selfsor...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

College Road Guest House bied verblyf in 4 selfsorgkamers in Cradock. Elke ruim kamer is gerieflik gemeubileer en beskik oor lugversorging en 'n privaat badkamer. Die eenhede lei elkeen na 'n tuin en 'n swembad. Ka...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cradock, Karoo

Divaldi's is selfsorg-eenhede in Cradock wat bekostigbare verblyf aan vakansiegangers bied. Elke selfsorg-eenheid het 2 enkelbeddens, 'n badkamer en 'n kombuisie met 'n yskas en mikrogolfoond. Daar is ook DStv en ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

The Lazy Gecko bied gerieflike verblyf in 'n stil straat in Cradock, wat gerieflik naby banke en restaurante geleë is. Verblyf word in 3 basiese selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n e...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

Karoo Cottage bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Cradock, 'n historiese dorp aan die oewer van die Groot-Visrivier in die hartjie van die Karoo in die Oos-Kaap. Dié plattelandse dorp word as die kern v...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cradock, Karoo

Annies Guest House is 'n 4-ster gastehuis in Adderleystraat, Cradock geleë. Die Victoriaanse-styl gastehuis is gemaklik, modern, ruim met helder kamers wat toegerus is vir uiterse gemak. Die gastehuis het 10 en s...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

Schreiner Cottage is in Cradock en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of gaste wat wil oornag. Dis naby talle restaurante en winkels en omliggende wildplase en natuurreservate. Die 2 eenhede is o...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

Amali Guest House is in die Karoo in die klein dorpie Cradock geleë. Dit bied gerieflike, luukse verblyf naby die winkel, restaurante en historiese geboue in die dorp. Die gastehuis het luukse kamers met en suite-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

Cathy's Guest House is in die hartjie van Cradock geleë, naby restaurante, winkels en al die hoofroetes. Die huis is 150 jaar oud en versier in die tipiese styl van daardie era, met hope antiekware deur die huis. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za