Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Hondeklipbaai

4.2 / 5  
volgens 213 resensies
Lees regte resensies van Hondeklipbaai van 213 geverifieerde gaste.
Indien jy Hondeklipbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hondeklipbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hondeklipbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hondeklipbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hondeklipbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Hondeklipbaai

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Spoelklippie is in die kusdorpie Kleinzee geleë en bied selfsorgverblyf vir 'n groot groep vriende of 'n gesin. Dié vakansiehuis bestaan uit 'n huis en 'n woonstel wat los van mekaar is en het 7 slaapkamers en 4 ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kleinsee, Namakwaland

Kleinzee Cottage bied B&B-verblyf in die bekoorlike kusdorpie, Kleinzee in die Namakwaland-streek. Dié dorp bied 'n rustige wegbreek aan gaste wat langs die kus wil ontspan. Die verblyf word in 2 gastekamers met p...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Lazy Lobster is in Kleinzee in 'n stil buurt geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste. Die eenheid het 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 'n privaat badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

The Beach Cottage Kleinzee is in Kleinzee, 'n klein dorpie aan die Weskus van die Noord-Kaap, geleë en dié dorpie is veral bekend vir diamantdelwery. Nimmereindigende see-uitsigte en 'n uitsig van die Buffelsrivie...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Blue Diamond Kleinzee is in die kusdorpie, Kleinzee, geleë. Dit bied basiese akkommodasie in 'n "pre-fab"-kompleks met 10 eenhede. Elke eenheid het 3 slaapkamers, elk met 2 driekwartbeddens en sy eie en suite-badk...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Blaaskansie is 'n selfsorg-vakansiehuis in die ouwêreldse kusdorpie, Kleinzee, in die Namakwaland-streek. Dié dorp bied 'n rustige oord vir gaste wat 'n rustige kuswegbreek soek. Die huis beskik oor 3 slaapkamers...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Die Naguiltjie is in Kleinzee en bied gehalteverblyf aan ’n paartjie wat vakansie hou. Dit is sowat 1 kilometer vanaf die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Hierdie knus woonstel bied verblyf aan 2 gaste ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Joanne's Guesthouse 1 is in die kusdorpie, Kleinzee, geleë en bied gerieflike gastekamers in die Noord-Kaap. Die gastehuis is net 3 km van die strand af. Dié eenheid het 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer he...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kleinsee, Namakwaland

Kleinzee Guesthouse bied bekostigbare verblyf in die kusdorpie Kleinzee in Namakwaland. Dis die ideale bestemming vir 'n rustige wegbreek by die see. Die gastehuis het 7 smaakvolle slaapkamers met en suite-badkamer...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Seezightlaan Self-catering Units in Kleinzee bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels en eetplekke. Daar is 'n uitsig op die see dit is so 1km stapafstand van die strand...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]