Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Imhoff's Gift besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Imhoff's Gift.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Imhoff's Gift akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Imhoff's Gift Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Imhoff's Gift Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Imhoff's Gift

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Kommetjie, Wes-Kaap

The Jack & Jasper Inn is in Kommetjie en bied gehalteverblyf aan 'n familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié ruim huis beskik oor 3 sla...

15% af Aanbod!
VanafR899
R764
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

African Queen Guest House is in Noordhoek, een van die mooiste voorstede van Kaapstad, geleë. Dis aan die voet van Chapman’s Peak, wat een van die mees skilderagtige kuspaaie in die wêreld is. Verblyf word in 8...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

365 Sunsets is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en luukse, gerieflike verblyf teen die berg in Noordhoek, Kaapstad bied. Die eiendom het 'n pragtige, panoramiese see-uitsig. Verblyf by 365 Sunsets be...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

Wild Rose Country Lodge lê tussen die pragtige bergtonele en kus van die Atlantiese Oseaan, 30 minute van Kaapstad af. Die grasdakhuis het 'n tikkie koloniale styl met stylvolle en suite-slaapkamers, elk met see- o...

Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Glasenapp House is 'n selfsorg-vakansiehuis aan die suidelike kant van Kommetjie langs die Slangkop-vuurtoring. Die kusdorpie is halfpad aan die Weskus van die Kaapse Skiereiland geleë en spog met bekende toeriste-...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Kom bestee tyd in hierdie rustige, ruim, selfsorg-tuinwoonstel. Lighthouseway is 15 jaar oud en het alreeds 'n hele klomp gaste wat weer en weer terugkeer. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers en 'n kombui...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Noordhoek Paddocks Farmhouse is geleë op 'n klein stukkie plattelandse paradys in Noordhoek, 'n prentjiemooi kusdorpie in Kaapstad. Dié dorpie skuil aan die voet van Chapmanspiek en word omring deur die Tafelberg ...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Nerina Villa is 'n versteekte juweel in Kommetjie - 'n dorpie naby Kaapstad aan die weskus van die Kaapse Skiereiland. Dié omgewing is alombekend as 'n branderplankry- en kreefvang-bestemming en vir die melkhoutbos...

Vanaf
R3 619
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Water's Edge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n heerlike, ontspanne strandvakansiehuis met lieflike uitsigte aan die westekant en die noordekant. Die huis bied uitsigte oor die Ou Kom, en regoor die water tot by ...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Little Paradise is teen die heuwels van die Silvermine Natuurreservaat geleë en bied pragtige, panoramiese uitsigte oor die see en Noordhoekstrand in die verte, die Vleilande, Chapmanspiek en die omliggende berge. ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Enchanted Garden bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in Noordhoek. Dié woonbuurt bied 'n bekoorlike dorpie-atmosfeer en is aan die voorheuwels van Chapman's Peak, een van die mees skilderagtige passe ter wêreld,...

Vanaf
R747
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Kaapstad, Wes-Kaap

SANParks Slangkop Tented Camp skuil tussen inheemse melkhoutbome, sowat 100 m van die see af. Hierdie tentekamp het 'n marine-tema en is die ideale plek om die son in die Atlantiese Oseaan te sien wegsak. Dis op d...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Courtyard Living bied selfsorgverblyf op die grondvloer van ons huis. Dit is 4 km van Vishoek se strand en 8 km van Noordhoek se strand af. Die verblyf spog met 1 dubbelbed in 'n knus slaapkamer en gaste het toega...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Mountain View is in Vishoek geleë en bied gehaltevakansieverblyf vir twee tot drie persone. Die eenheid is op die eienaars se perseel geleë, maar dit is heeltemal privaat en het sy eie ingang. Dit is naby verskeie...

Vanaf
R605
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Swallow's Nest is 'n bekoorlike selfsorgtuinkothuis in Noordhoek agter die hoofhuis met sy eie, aparte ingang. Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 2 gemaklike enkelbed...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Fish Hoek Heights Guest House bied lieflike oornag-vakansieverblyf. Die dorpie Vishoek is in Valsbaai langs die Kaapse Skiereiland en spog met 'n pragtige strand, verskeie winkels, restaurante en wegneem-eetplekke. ...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Buren Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n perdelandgoed in Noordhoek, Kaapstad wat in privaat besit is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede aan die A...

Vanaf
R4 110
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

'n Oulike klein grasdak-kothuis, net 5 minute se stap van Noordhoek se strand, sowel as die Red Herring-restaurant af. Die kothuis is klein en het 'n rustieke gevoel, maar dit is ook vol karakter en sjarme met 'n pr...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 600
R4 140
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Noordhoek Beach Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in Noordhoek en is sowat 750 m vanaf die strand geleë. Dié pragtige huis bied 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en leefarea, asook ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Bramley Accommodation is in Noordhoek teen die Atlantiese kus in Kaapstad geleë. Ons is gerieflik net 5 minute se stap van die strand af en 3 minute se stap van die bekende Red Herring Restaurant af. Die perseel is...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 4 - Wys 61 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za