Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1425 resensies.

Johannesburg

908 on Theophilus

"Ons is van JHB 'n paar jaar gelede. Ons beveel eerder enige ANDER plek aan."

Johannesburg

Die Rivier-Houthuis

"Die groter metropolitaanse gebied van Johannesburg bied 'n wonderlike klimaat en ongelooflike mooi dinge en 'n groot verskeidenheid van mense en kulture om te beleef. Dis egter in 2021 'n groot jammerte dat mens ook altyd deur bewus moet wees van moontlike gevare soos ernstige misdaad en verwaarloosde infrastruktuur wat jou veiligheid kan bedreig. Dis 'n alombekende werklikheid dat hierdie gevare tot 'n baie groot mate veroorsaak word deur voortslepende korrupsie en swak dienslewering van vele plaaslike, provinsiale en nasionale regeringsinstansies."

Johannesburg

The Reserve

"Johannesburg has beautiful places to visit and roads are very simple to drive around for visitors."

Johannesburg

5th Avenue Gooseberry Guest House

"Watch your cellphone folks, and your handbag en sommer alles."

Johannesburg

Six Valk Avenue Guest House

"Veiligheid bly maar 'n groot faktor."

Johannesburg

Curiocity Joburg

"Not all parts in Johannesburg are safe, but some are, especially those surrounded with hotels and other travel activities."

Johannesburg

Remote Corner

"Ken nie Johannesburg nie, so vir my wat van 'n Plattelandse dorp afkom, is dit te besig."

Johannesburg

908 on Theophilus

"Nie mal oor die gejaag nie, maar dit is seker ’n toesriste-aantrekking vir buitelanders. Ons is van die platteland af so verkies die rustigheid wat die kleiner dorpies mens bied!"

Johannesburg

Tranquil Manor

"Ons geniet altyd vir Johannesburg. Wonderlike weer en baie besienswaardighede!"

Johannesburg

Lavender Villa

"Purpose of visit was for a wedding, so didn't visit any sights. However, the areas we drove through were disgustingly dirty and scary!"

Johannesburg

OR Tambo Guest House

"Nie vir my nie. Net as 'n oornag op pad iewers heen!"

Johannesburg

The Royal Bryanston

"It is not the safest place, Cape Town is better but business is good. And not so clean."

Johannesburg

Snel Guest Lodge

"Johannesburg is too fast and furious for this old duck."

Johannesburg

La Vogue Guest House

"I'm afraid Johannesburg is not my favourite place for a holiday. We only go for business or family. We prefer out of Johannesburg e.g. Hartbeespoort, Magaliesburg, etc."

Johannesburg

Fancy Pansy

"Bietjie meer waarsku oor die area waar ons gebly het veral omdat ons glad nie JHB ken nie."

Johannesburg

Swallow Close Guest House

"Ons was daar vir 'n begrafnis."

Johannesburg

Chartwell Manor

"Great place."

Johannesburg

Home Suite Hotels Rosebank

"Exciting, vibey and diverse city."

Johannesburg

Die Rivier-Houthuis

"Groot geword hier. Altyd opgewonde vir 'n besoek aan ons eie Goudstad!"

Johannesburg

Milly's Touch Studios

"Nice place to visit again."

Johannesburg

Cozy B

"Great shopping. Horrible traffic."

Johannesburg

Lions Rest Guest House and Conference Centre

"Germiston lyk ooglopend soos 'n rowwe en onveilige area."

Johannesburg

Remote Corner

"Nie gedink Johannesburg-area is so rustig en veilig nie. Heerlike omliggende restaurante en kuierplekkies."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510