Verified Reviews
Cape Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Karoo
Rated 4.5 out of 5 based on 1910 reviews.
"Ek dink as ons geweet het daar is geen water in die rivier nie, sou ons nie gegaan het nie. Dit is baie rustig en regtig 'n mooi pad tot daar."
"Prins Albert is 'n rustige Karoo dorpie met net daardie iets anders. Rus vir die siel."
"Baie leersame ondervinding. Ons het die aandsessie na Jurg gegaan om die sterre te kyk en sy aanbieding daarvan baie geniet."
"Prins Albert is 'n pragtige fraai Karoo dorp maar die beste is die reis daarna. Die Meiringspoort en die Swartbergpas is ongelooflik mooi."
"So mooi. Sou meer verblyf in die poort wou sien. Maar omgewing is skoon, werk aan die paaie wat goed is."
"A friendly, arty town, great for a short stay. Visit wine and olive farms nearby. A highlight was the awesome mountain scenery going there via Meirings Poort from Uniondale and leaving via the Swartberg Pass."
Prince Albert Road, Cape Karoo
Wolvekraal Guest Farm"Dit is 'n netjiese stil pad, maar indien iemand op pad is Paarl toe, moet hulle bewus wees daarvan dat Prince Albert ongeveer 40 km van die hoofroete af is."
"'n Klein dorpie met 'n enorme toevoeging tot kennis en insig, vaardighede en nog wat."
"Vreeslik aangenaam verras deur Prins Albert - soveel karakter en skoon, netjiese strate. Heerlike atmosfeer en uitstekende restaurante! Lieflik ook vir fietsry en stap! Definitief aan te beveel!"
"Prince Albert is a beautiful little village at the end of the Swartberg Pass. Choose your season carefully, as it can be very hot and dusty in summer time and apparently very cold in mid-winter."