Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3721 resensies.
"Pragtige, skoon dorp en vriendelike mense. Beslis 'n plek wat ons weer sal besoek."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Wild Olive Self-Catering Cottage"Pragtige, klein dorpie en 'n goeie basis om die omliggende area te verken. Niks is te ver nie. Riebeek-Kasteel is ook pragtig en as jy niks verder wil ry nie, is daar genoeg om te doen. Die restaurante in die dorp bied ook meer as genoeg opsies."
"Most beautiful country to drive through and service was excellent. They just need to check the electric poles that will be falling into the street, all is lying at an angle, probably after the storm, must do something about it before someone gets hurt."
"Die straatnaamborde is nie voldoende nie, nie in die hoofstraat of systrate nie. Het vreeslik gesukkel om die lodge te kry van die Hoofweg se kant."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Amboss"Dis 'n pragtige dorp in 'n baie mooi omgewing wat ons beslis weer sal besoek."
"Beautiful scenery around the town of Robertson. There are many wine estates and restaurants. Peaceful and safe to walk around."
"Marbrin olyfplaas en grondpad verder na Kleinhoekkloof is hoogs aanbeveel. 'n Besoek verder die vallei af na Bonnievale se Weltevrede Wynlandgoed is 'n moet op enige kluitklaplys. Die Poet's Prayer van die gedugte Chardonnay roer elke hartsnaar."
"Baie besienswaardighede beskikbaar en nog steeds 'n baie mooi bestemming. Wynplase, baie lekker gekuier in die Paarl."