Verified Reviews

Cape Winelands

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands

Rated 4.6 out of 5 based on 3690 reviews.

Robertson, Cape Winelands

Cellar1947

"Omgewing bied baie vir die naweek- en vakansieganger."

Stellenbosch, Cape Winelands

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

"Te min tyd vir alles om te besoek. Sou graag meer tyd daar wou spandeer. Die berge en die wynplase het my hart gesteel."

Paarl, Cape Winelands

Autumn Lane

"Kan nie wag vir ons volgende kuier nie."

Stellenbosch, Cape Winelands

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"'n Miernes met opening van universiteit. Dit is 'n pragtige omgewing en beslis 'n besoek werd!"

Paarl, Cape Winelands

Little Oak Garden Cottages

"Die Paarl is lieflik en ek wens ons kon langer bly, want daar was nog baie meer om te sien en te beleef."

Stellenbosch, Cape Winelands

Marie B&B

"Uitstekende dorp. Die omgewing is skoon en netjies, die verkeer is 100 maal beter as Johannesburg s'n en die mense is uiters vriendelik en verwelkomend."

Wellington, Cape Winelands

La Rochelle

"Pragtige skoon en netjiese dorp met baie uitbreidings."

Rawsonville, Cape Winelands

Slanghoek Mountain Resort

"The town has all the amenities needed if you are in the vicinity for a holiday."

Stellenbosch, Cape Winelands

Feel @ Home

"'n Mens voel jonk daar en die dorp en omgewing bied alles wat 'n mens maar op kan hoop en verwag."

McGregor, Cape Winelands

Orchard Cottage

"Uitstekende bestemming."

Montagu, Cape Winelands

Rainbow Glen Guest Cottages

"Baie mooi dorp. Jammer ek kon nie die ou Engelse Ford as gevolg van padwerke besoek nie."

Stellenbosch, Cape Winelands

Stumble Inn

"Goeie en mooi dorpie."

Stellenbosch, Cape Winelands

Eikehoff 1

"Ideaal om oor te bly vir besoeke aan die wynplaas. Alles en nog was in Stellenbosch beskikbaar, en al die restaurante waar ons was, het nie teleurgestel nie."

Ceres, Cape Winelands

Clearwater Living

"Ceres is 'n netjiese dorp in 'n pragtige omgewing."

Montagu, Cape Winelands

Montague 4 Seasons

"Daar moet 'n sentrum wees waar ons meer oor Montagu en omgewing kan uitvind. Ons het rondgery, maar daar was nie veel te sien nie."

Stellenbosch, Cape Winelands

Feel @ Home

"Stellenbosch en omgewing is altyd lekker. Net die verkeer wat erg is."

Stellenbosch, Cape Winelands

de Oude Meul Guest House

"Baie netjiese, skoon stad en almal was verbasend vriendelik."

Stellenbosch, Cape Winelands

ZebetsView

"Pragtige outentieke dorp met legio restaurante, en dit is lekker sentraal om wynplase in die omgewing te besoek."

Riebeek-Kasteel, Cape Winelands

La Montagne Lodge

"Cute small town with loads of culinary delights and little creative nooks to enjoy."

Stellenbosch, Cape Winelands

Kockies @ die Boord

"Baie oulike plek. Kan dit hoogs aanbeveel. Uitstekende ligging en stil area."

Montagu, Cape Winelands

Karoo Rus

"Beautiful and friendly place with beautiful views. Lovely restaurants."

Wellington, Cape Winelands

Merlot171 B&B

"Loved the place. If you are looking for a breakaway from a busy city life, Wellington is the place to be."

Wellington, Cape Winelands

Sweetwater Guesthouse

"Pragtige dorp vol historiese rykdom, klipgooi van die Paarl, baie wynplase, pragtige berge reg rondom."

Robertson, Cape Winelands

Mabet and Gabriella Guest Rooms

"Paaie in dorp in 'n baie swak toestand."

Stellenbosch, Cape Winelands

Paradyskloof Eenheid

"Wêreldstandaard-bestemming."

Stellenbosch, Cape Winelands

Avemore Eikehoff No 24

"Sien altyd uit om na Stellenbosch te kom."

Page
Page 41 - Showing 1201 to 1230
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers