Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2496 resensies.
Rowan R. - 24th December 2018
staying in Glencairn, Kaapstad
Lots of activity in and around the area.
Eric B. - 24th December 2018
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Voel nie gemaklik om saans uit te gaan nie.
Bescy E. - 23rd December 2018
staying in Century City, Kaapstad
Nice and safe.
Belinda V. - 23rd December 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Ongelooflik mooi. Strand aangenaam. Sentraal geleë.
Purdè F. - 23rd December 2018
staying in Woodbridge Island, Kaapstad
Baie mooi eiland en veilige omgewing. Dis veilig, netjies en almal is vriendelik.
Albert S. - 23rd December 2018
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Histories vol interessanthede.
Richard B. - 23rd December 2018
staying in Vishoek, Kaapstad
Lovely. Lots to do, not overly expensive, friendly people. Great views, great scenery.
S Shangase S. - 22nd December 2018
staying in Vredehoek, Kaapstad
Nice people and place to be. Safe shopping centre and nice mountain view.
Anneline B. - 22nd December 2018
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Die parke het baie boemelaars wat rond lê en oor die algemeen is Kaapstad baie skoon, maar die parke word nie in stand gehou nie.
Adelle M. - 21st December 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
Stil en veilige woonbuurt. Naby winkels, restaurante en wynplase. Naby genoeg aan snelweg, om enige plek toe te gaan.
Andre J. - 19th December 2018
staying in Groenpunt, Kaapstad
Green point is a very save and clean area with every thing in a walking distance.
Retha V. - 19th December 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Great location, very central and near N2 to travel anywhere in CT surroundings.
Pieter D. - 18th December 2018
staying in Kalkbaai, Kaapstad
'n Absolute moet om te besoek en gaan kyk die vertoning by die teater.
Porchia H. - 18th December 2018
staying in De Waterkant, Kaapstad
Baie lekker plekkie. So baie geniet.
Louis En Ilse C. - 17th December 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
Durbanville is gerieflik geleë om alles wat die Kaapse Metropool bied - van Tafelberg, Kaappunt en die see tot eksotiese wynplase en ander attraksies - gemaklik te kan besoek en steeds buite die stadsgedruis te wees indien die toeris verblyf in Durbanville bespreek.
Liezel L. - 17th December 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
Sentraal geleë, ons was in Kaapstad en Paarl in een dag!
Susan B. - 17th December 2018
staying in Bellville, Kaapstad
Bellville is beslis 'n toeristebestemming. Daar is baie om te doen. Tygervallei winkelsentrum is lekker naby.
Bertie K. - 16th December 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Veilig en baie rustige atmosfeer. Die strande was baie stil.
Theuns B. - 13th December 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Baie mooi en rustige plek.
Annemarie R. - 12th December 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Die strand was baie vuil met rommel en ons het nie baie veilig gevoel nie. Geen sekuriteit gesien nie.
Appel E. - 12th December 2018
staying in Vishoek, Kaapstad
Pragtige omgewing. Die dorpie is 'n lushof, met berg en see bederf. 'n Besoek aan die omgewing moet op almal se emmerlys wees.
Hannalien L. - 11th December 2018
staying in Van Riebeeckstrand, Kaapstad
Baie skoon, veilig en pragtig.
Ag V. - 11th December 2018
staying in Mouille Point, Kaapstad
This is the place to stay! Very near to Cape Town Stadium for the 7s.
Alison S. - 11th December 2018
staying in Muizenberg, Kaapstad
Asemrowend.
Norman S. - 11th December 2018
staying in Observatory, Kaapstad
Alles is so opmekaar! Die strate is baie nou. Swaar verkeer. Alles dinge waaraan 'n persoon moet gewoond raak. Maar het nooit enige probleme ervaar nie. Baie eet- en drinkplekke stapafstand vanaf my blyplek.
Judy T. - 10th December 2018
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Lief vir die Kaap.
Jandre V. - 10th December 2018
staying in Noordhoek, Kaapstad
Alhoewel die wind sterk gewaai het terwyl ons daar was, glo ons Noordhoek is 'n lieflik ontspan-bestemming. Mens moet tyd spandeer en die vreedsame, naby-aan-natuur lewenstyl van die plaaslike inwoners inneem. Die ligging, aktiwiteite en weggesteekte kuierplekke is besonders.
Donnette N. - 10th December 2018
staying in Bellville, Kaapstad
For our purposes of visiting our relatives it is ideally situated. We like the area, which is also central to visit all the other surrounding attractions in and around Cape Town.
Erica B. - 10th December 2018
staying in Glencairn, Kaapstad
Baie oulike, rustige dorpie buite die gewoel van die stad.
Inez D. - 10th December 2018
staying in Milnerton, Kaapstad
It is a very nice and clean area. Close to everything you need.
Banus V. - 10th December 2018
staying in Bellville, Kaapstad
Bellville het oor jare baie agteruitgegaan.
Lorette L. - 10th December 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Pragtige plek. Sal enige tyd terugkeer na Gordonsbaai.
Marilyn K. - 9th December 2018
staying in Big Bay, Kaapstad
The best in a long time. Family wad very happy.
Lidwinia N. - 9th December 2018
staying in Kalkbaai, Kaapstad
The best.
Yvonne K. - 8th December 2018
staying in Vishoek, Kaapstad
Breathtaking scenery.
Hennie J. - 7th December 2018
staying in Noordhoek, Kaapstad
Ideaal geleë vir ons doeleindes. Naby alle geriewe en besienswaardighede.
Sharon V. - 6th December 2018
staying in Big Bay, Kaapstad
Goeie restaurante en Checkers naby. Goeie plekkie vir rustige vakansie, naby genoeg aan Kaapstad. Kan gerieflik ander dele van Kaap besoek sonder te ver ente ry.
Fred C. - 5th December 2018
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Kaapstad is sekerlik ons land se nommer een toeriste-aantreklikheid!
Edna B. - 5th December 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Heerlik rustig en veilig!
Fikile H. - 4th December 2018
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Transport wise it's fine.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za