Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4725 resensies.
"Cape Town is beautiful especially going to Kommetjie and doing the scenic drive next to the coast."
"Die natuur is beeldskoon en baie mooi en net lekker om daar te gaan vakansie hou. Daar is altyd iets om te doen en te sien."
"Kaapstad bly maar 'n lekker vakansie bestemming. So baie om te doen en so baie om te ervaar."
"Always a good place to visit to watch some rugby and use city sightseeing to tour the Mother City."
"Durbanville - Kaapstad is 'n mooi en skoon omgewing met vriendelike mense."
"Pragtig. Paaie net baie deurmekaar as jy dit nie gewoond is nie. Loadshedding net soos oor die res van die land is 'n groot kopseer."
"Services of inDrive cab were excellent and at very reasonable costs. Felt safe as the protection services were available on all corners of the street in the CBD."
"'n Ongelooflike aangename toeristestad, met soveel om te doen en geniet in en om die onmiddelike stad met sy lieflike waterfrontaktiwiteite. Pragtige berg en natuur, en sonsondergange - prentjiemooi wêreldklas Bantry Bay, Clifton, Kampsbaai, Oudekraal. Restaurante galore (tradisioneel en modern), Seepunt promenade, uitstekende naglewe, teaters, adrenalien-aktiwiteite (para-gliding, kusvaarte, bergklim, Tafelberguitstappie) met al die romantiese wynlande en al hulle bekoring glad nie ver nie."
"It is such a beautiful city with plenty of activities, good food and friendly people."