Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2505 resensies.
Quelene M. - 14th January 2019
staying in Milnerton, Kaapstad
Lovely area.
Anne G. - 14th January 2019
staying in West Beach, Kaapstad
'n Fees om langs die strand te stap. Het 'n paar keer verdwaal, maar met my kaart op my foon was ek gou-gou by Kumbaya.
Shahied I. - 14th January 2019
staying in Table View, Kaapstad
Excellent area - just gets very windy at times.
Nathaniel M. - 14th January 2019
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
CBD its lovely and very active, only lots of street kids around. Very scary at night, but thanks to security guards that were visible 24 hours.
Nico D. - 14th January 2019
staying in Table View, Kaapstad
Een van my gunsteling-plekkies om te besoek.
Kevin H. - 13th January 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Nice peaceful town.
Junior A. - 13th January 2019
staying in Rondebosch, Kaapstad
A good location, away from the hustle and bustle and not too from city central.
Maggie K. - 13th January 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Vriendelike en pragtige, skoon dorpie.
Rabia G. - 12th January 2019
staying in Big Bay, Kaapstad
Wow, stunning place, will definitely go back.
Jeanne-marie D. - 12th January 2019
staying in Welgelegen , Kaapstad
Sentraal geleë.
Marina V. - 11th January 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Breathtaking!
Johan D. - 11th January 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Kaapstad
Ideaal vir vakansie en perdry.
Johan D. - 11th January 2019
staying in Table View, Kaapstad
Lekker atmosfeer
Hazel C. - 11th January 2019
staying in Table View, Kaapstad
Tableview is die beste. Rustige gebied, sal weer daar kom vakansie hou.
Tandice G. - 10th January 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Visiting again.
Felicia L. - 9th January 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
I love Gordon's Bay simply for it's amazing view and location. Close to town and the beach.
Madeleine H. - 9th January 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Pragtig en skoon strande en sal vir enige iemand aanbeveel!
Danie V. - 9th January 2019
staying in Kalkbaai, Kaapstad
Baie mooi, maar verkeer en parkering is 'n probleem. Robbe in die hawe is 'n unieke trekpleister.
Anel B. - 9th January 2019
staying in Durbanville, Kaapstad
Die gedeelte waar ons gebly het in Eversdal was sentraal met lekker winkels om die draai.
Marianne L. - 9th January 2019
staying in Tuine, Kaapstad
Lekker sentraal geleë.
Lo-ann B. - 8th January 2019
staying in Nuweland, Kaapstad
Nuweland is 'n rustige boomryke voorstad.
Simone P. - 8th January 2019
staying in Vishoek, Kaapstad
My hart lê nou in Vishoek. Beautiful!
Marie H. - 8th January 2019
staying in Noordhoek, Kaapstad
Noordhoek strand ongelooflik mooi en Noordhoek 'n lieflike plek, stil met unieke mense en besonderse restaurante. 'n Perdry omgewing soos min.
Irene E. - 8th January 2019
staying in Fresnaye, Kaapstad
Central with easy access into town or Hout Bay etc. I did not make use of any public transport. Is there any? I made use of a rented car.
Esti D. - 8th January 2019
staying in Kaapstad
Mal oor Kaapstad.
Mary-anne M. - 8th January 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Gordonsbaai is 'n wonderlike vakansieplek. Daar is so baie om te sien. En nuwe plekkies om te verken. So elke jaar is dit my punt om Gordonsbaai te besoek. My ideale tyd is na Nuwe Jaar, dan is dit rustiger en die gewoel is nie so baie nie. Gordonsbaai is 'n gewilde plek onder toeriste en vakansiegangers. Veral by die vlooimark, daar kry jy nou van alles. En jy ontmoet so baie mense. Almal is vriendelik en behulpsaam.
Corrie D. - 8th January 2019
staying in Simonstad, Kaapstad
So baie om te sien en te doen en dis sentraal.
Daniel M. - 7th January 2019
staying in Table View, Kaapstad
Geen fout met die area nie. Mooi strand en alle winkels lekker naby. Sou net graag meer tyd daar wou spandeer, maar is lekker sentraal geleë. Naby Kaapstad, Bloubergstrand en binnelandse bekende wingerdplase.
Sharon H. - 7th January 2019
staying in Vishoek, Kaapstad
Spotlessly clean, vibrant little gem of a town.
Denise H. - 7th January 2019
staying in Glencairn Heights, Kaapstad
Pragtige natuurskoon met mooi en veilige staproetes.
Karin N. - 7th January 2019
staying in Bellville, Kaapstad
Baie besig, maar lekker sentraal.
Marie S. - 7th January 2019
staying in Muizenberg, Kaapstad
Baie goeie restaurante en mooi wandelpad as jy hou van stap.
Nazlie G. - 7th January 2019
staying in Rondebosch, Kaapstad
It is a very safe area to stay in.
Jenny W. - 7th January 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Lekker plek.
Salome S. - 6th January 2019
staying in Brackenfell, Kaapstad
Baie veilig en rustig.
Russell L. - 6th January 2019
staying in Rondebosch East, Kaapstad
Clean, safe and central.
Shaun C. - 6th January 2019
staying in Parow, Kaapstad
If anyone needing to go to Cape Town for medical reasons this is the place to stay.
Christo F. - 6th January 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Awesome.
Irma S. - 6th January 2019
staying in Groenpunt, Kaapstad
Hierdie woonstel is perfek geleë vir iemand wat aktiwiteite rondom die waterfront wil doen. Dit is letterlik loopafstand vanaf als wat ons wou doen.
Thobeka S. - 5th January 2019
staying in Century City, Kaapstad
Century City is accessible to most of the point of internet.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za