Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2505 resensies.
Ingrid P. - 5th January 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Die wind kan baie kwaai word.
Lenie B. - 5th January 2019
staying in Glencairn, Kaapstad
Baie gerieflik geleë naby aan 'n gawe inkopiesentrum.
Eldred V. - 4th January 2019
staying in Big Bay, Kaapstad
Great holiday destination offering beaches, restaurants, coffee shops, shops and great vibes.
Esmeralda C. - 4th January 2019
staying in Bellville, Kaapstad
Lekker naby aan meeste plekke wat ons besoek het.
Louise L. - 4th January 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
The Christmas season was very busy at the beach and lively. It is a very lovely holiday destination.
Tessa B. - 4th January 2019
staying in Muizenberg, Kaapstad
Muizenberg is werklik die mooiste vakansieplek nog. Sal Muizenberg aanbeveel vir enige iemand.
Clive S. - 4th January 2019
staying in Upper Gardens, Kaapstad
Beautiful.
Malinda L. - 4th January 2019
staying in Tuine, Kaapstad
Heerlike area.
Sabera A. - 3rd January 2019
staying in Claremont, Kaapstad
Clean, neat and quiet, peaceful area. Easy access to public transport and amenities. Beautiful scenery.
Bathabile H. - 3rd January 2019
staying in Groenpunt, Kaapstad
Great location close to everything we needed.
Lizinda S. - 3rd January 2019
staying in Noordhoek, Kaapstad
Nice relaxing destination.
Wanda V. - 3rd January 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Pragtige skoon dorpie. Baie lekker gebly.
Ettiene C. - 3rd January 2019
staying in Durbanville, Kaapstad
Gerieflik en sentraal geleë om al die gewilde toeristebestemmings to besoek.
Anton V. - 3rd January 2019
staying in Big Bay, Kaapstad
Has everything you need for great holiday.
Adri J. - 2nd January 2019
staying in Muizenberg, Kaapstad
Sal vir seker weer gaan. Vriendelike mense sentraal geleë naby winkelsentrum en strand. Tien dae van pret plesier, son, branderplankry lesse en rustigheid geniet. Presies wat ons verlang en nodig gehad het.
Anet K. - 2nd January 2019
staying in Constantia, Kaapstad
'n Sielsertroosting na 'n lang dag van rondry en Kaapstad ontdek.
Adrian S. - 2nd January 2019
staying in Kalkbaai, Kaapstad
A great beach-side town with lots to do and near Boulders Beach (to see the Penguins).
Ruan M. - 2nd January 2019
staying in Rondebosch, Kaapstad
It’s central in Cape Town to see all the landmarks. Clean area and all the shops is easy accessible.
Veronica P. - 2nd January 2019
staying in Durbanville, Kaapstad
Durbanville gee nog die effek van 'n plattelandse dorp met die mense se vriendelikheid en betrokkenheid, maar bied jou al die voordele van 'n stad, relatief naby aan 'n verskeidenheid Malls en het 'n goeie verskeidenheid van besighede. Enige produk waarna jy soek sal jy vind.
Illandra H. - 1st January 2019
staying in Bellville, Kaapstad
Bellville is near to most places.
Piet C. - 1st January 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Strand was bietjie vuil, asook baie gemors wat rond dryf in die see.
Lize K. - 31st December 2018
staying in Tuine, Kaapstad
Baie mooi area en daar's hope om te sien en doen. Baie goeie restaurante.
Lloyd S. - 31st December 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
We will always enjoy staying in the Durbanville area as we feel relatively safe moving around there even at night.
Tinus K. - 31st December 2018
staying in Welgemoed, Kaapstad
Fantasties.
Ava En Symi V. - 29th December 2018
staying in Claremont, Kaapstad
The restaurants in second avenue are great, it's a safe and beautiful suburb.
Carina F. - 28th December 2018
staying in Vishoek, Kaapstad
Pragtige dorpie. Pragtige strande en lekker swemstrand.
Zandile S. - 28th December 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
I loved Durbanville, quiet and safety.
Maurette W. - 28th December 2018
staying in Brackenfell, Kaapstad
Die uitsig oor Tafelberg is besonders.
Fransuné C. - 28th December 2018
staying in Glencairn, Kaapstad
Glencairn is 'n pragtige plek.
Andries S. - 27th December 2018
staying in Big Bay, Kaapstad
Fantastiese vakansie-area en genoeg swemplek en strandjies .
Elmene B. - 27th December 2018
staying in Milnerton, Kaapstad
It was very hot, but beaches were good for our 11 year-old grandson.
Darren P. - 27th December 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
Beautiful area!
Keketso T. - 27th December 2018
staying in Rondebosch, Kaapstad
Great area, easy to move around.
Heleen P. - 27th December 2018
staying in Table View, Kaapstad
Table View is 'n mooi dorp, naby aan die strand met al die nodige winkels tot jou beskikking.
Andre W. - 27th December 2018
staying in Glencairn Heights, Kaapstad
Oulike omgewing.
Elrike N. - 26th December 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Lekker dorp.
Iglesias D. - 25th December 2018
staying in Muizenberg, Kaapstad
Lifelike mense, altyd bereid om te help.
Anilia N. - 25th December 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Baie netjiese dorp. Net jammer die hoofstrand was so bemors op sekere dae. Ons het probeer om al die gemors op te tel, maar dit was 'n verlore stryd met die wind en daar is ook te min asdromme.
Anwaar D. - 25th December 2018
staying in Claremont, Kaapstad
A very active area, safe to roam around, lots of food.
Marinda M. - 25th December 2018
staying in Table View, Kaapstad
Lekker vakansie area.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za