Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2505 resensies.
Andre L. - 24th October 2016
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Kampsbaai is 'n baie mooi deel van die Kaap en 'n MOET sien vir toeriste sowel as Suid-Afrikaanse inwoners buite die omgewing. Ek glo dat Tafelberg wat so naby geleë is ook baie toeriste aantrek.
Piet N. - 24th October 2016
staying in Rondebosch, Kaapstad
Was teleurgestel oor die lang gras op middelmannetjie en sypaaidjies.
Chris-mari E. - 21st October 2016
staying in Parklands, Kaapstad
Dis lekker sentraal geleë en die pryse vir verblyf is meer billik as in die middestad.
William D. - 19th October 2016
staying in Groenpunt, Kaapstad
Groenpunt is baie mooi en sal hom graag op 'n ander tyd weer besoek. Daar is baie te doen en genoeg eetplekke.
Nicky E. - 19th October 2016
staying in Noordhoek, Kaapstad
Wonderful as a central base. A home away from home. Close to all amenities. Feels like you are on holiday.
Saskia L. - 18th October 2016
staying in Joostenbergvlakte , Kaapstad
City of Cape Town kan gerus aandag skenk aan die paaie se opgradering.
Ashleigh B. - 17th October 2016
staying in Century City, Kaapstad
Very nice area actually. Huge mall with lots and lots of shops. Something for each personality.
Charmaine P. - 17th October 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Lief Gordonsbaai soos 'n tweede tuiste omdat ons familie daar het.
Wylna U. - 16th October 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Vakansiedorp.
Retha M. - 15th October 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Rustige vriendelike dorp.
Hansie V. - 14th October 2016
staying in Brackenfell, Kaapstad
Sentraal geleë, naby snelweg.
Steyn V. - 14th October 2016
staying in Vishoek, Kaapstad
Baie skoon, slegs die toegang is 'n probleem aangesien daar padwerke op die toegangsroete is.
Eleanor R. - 14th October 2016
staying in Rondebosch, Kaapstad
Perfect access to everything in and around Cape Town. Yet peaceful as if you are in the country!
Le Roux V. - 14th October 2016
staying in Plattekloof, Kaapstad
Die gasvrou en personeel is van top gehalte.
Chester B. - 13th October 2016
staying in Big Bay, Kaapstad
Ons hou reeds die afgelope 6 jaar ons verlof in Big Bay. Dit is na ons mening en van die beste 'dorpe' om in vakansie te hou. Die meeste noodsaaklike kettingwinkels is binne stapafstand, baie restaurante om van te kies. Skoon veilige strand.
Ntosh M. - 12th October 2016
staying in Brackenfell, Kaapstad
Very neat and upmarket area with a lot of security around. Shopping mall around every corner. You don't need to travel long to be able to do your shopping. Highly recommended.
Adelé B. - 11th October 2016
staying in Table View, Kaapstad
Als wat mens nodig het, is binne bereik.
Lizelle N. - 11th October 2016
staying in Muizenberg, Kaapstad
Must see!
Annemie G. - 11th October 2016
staying in Bellville, Kaapstad
Goeie basis om Kaapstad en omstreke van af te verken.
Akhona M. - 11th October 2016
staying in Big Bay, Kaapstad
Lovely views.
Mari V. - 11th October 2016
staying in Durbanville, Kaapstad
Heerlik sentraal met allerlei interessante plekkies.
Marlene N. - 10th October 2016
staying in Bellville, Kaapstad
Excellent!
Chantel H. - 6th October 2016
staying in Durbanville, Kaapstad
Sentraal geleë en buite stad se geraas.
Sharleen M. - 6th October 2016
staying in Mouille Point, Kaapstad
Heerlik naby die see, baie loop plek en uitsig oor die see. Lekker restaurant in daardie omgewing.
Nikki P. - 6th October 2016
staying in Vishoek, Kaapstad
It's dry! No alcoholic beverages is served in Fish Hoek. Bit of a detractor.
Willem E. - 6th October 2016
staying in West Beach, Kaapstad
Uitstekend!
Judy K. - 5th October 2016
staying in Milnerton, Kaapstad
Beach nice. Can go for walks/jogs. Quiet place but close enough to Cape Town if one wants to "jol"..
Judy K. - 5th October 2016
staying in Milnerton, Kaapstad
We didn't venture out much to town. We were quite happy to stay by the beachfront.
Nombulelo M. - 4th October 2016
staying in Bergvliet, Kaapstad
Will definitely visit in the near future.
Mahlogonolo M. - 3rd October 2016
staying in Bloubergrant, Kaapstad
Bloubergstrand is a very nice suburb accessible to all the amenities especially the beach just across the road.
Benjamin N. - 3rd October 2016
staying in Vierlanden, Kaapstad
Baie rustige omgewing.
Riaan S. - 2nd October 2016
staying in Parklands, Kaapstad
Naby die see en vir dié wat winkels toe wil gaan, is daar 'n mall sowat 1,5 km weg van Ocean Memories af.
Noleen G. - 1st October 2016
staying in Century City, Kaapstad
Kan die City Sight Seeing bus hoog aanbeveel.
Edward T. - 30th September 2016
staying in Bellville, Kaapstad
Baie winkels tot beskiking.
Renee S. - 30th September 2016
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Verkeer en parkeerplek 'n nagmerrie.
Mpho R. - 29th September 2016
staying in Seaforth, Kaapstad
Beach fantastic and perfectly located.
Corrie V. - 26th September 2016
staying in Table View, Kaapstad
Die eetplekke is baie naby en die versoeking om almal te besoek was groot! Ons het orals heen gestap en van die lekkerste plekke ontdek.
Annie G. - 25th September 2016
staying in Big Bay, Kaapstad
Ons hou van Big Bay, want alles is net so by mekaar en gerieflik Ek sou wel 'n swem area soos miskien 'n onderdak swembad vir vakansiegangers aanbeveel.
Emma S. - 25th September 2016
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Super leuke plek om heen te gaan!
Irene D. - 24th September 2016
staying in Brackenfell, Kaapstad
Ek ken Brackenfell al my hele lewe lank. My ouma en oupa bly in die ou uitbreiding al vir jare en dus het ons groot geword daar. Dit is altyd lekker om terug te gaan na bekende plekke. Die feit dat alles naby mekaar is maak dinge baie makliker.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za