Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4725 reviews.
"Dit is lekkker in die Kaap. Anders as Johannesburg is dit skoon, mense is vriendelik en daar is geen potholes nie."
"There is not much of Cape Town and I was only in Welgemoed on business. Cape Town is a wonderful city!"
"Die juweel van Suid-Afrika. Alles werk en is skoon en netjies. Geen slaggate nie."
"Beste bestemming vir almal. Genoeg see/strande, genoeg plekke om berge te geniet, genoeg dinge om kids besig te hou, asook meer as genoeg eetplekke en malls. Jou alles-in-1-bestemming."
"Depending on the purpose of your visit, you will not be disappointed, besides the great beaches and mountain views, there’s beautiful sunsets, enjoy the night life, excellent restaurants and a variety of bars including jazz bars. Great people who make it all happen! I love the local fish and chips fisheries in Athlone."
"Kaapstad word nog finansieel goed bestuur en daarom is daar nog vooruitgang wat die ekonomie betref. Kaapstad is die beste, mees ontwikkelende toerisme bestemming tans in die hele Afrika kontinent. "
"Uitstekende plek om orals rond te beweeg. Verkeer vloeiend op roetes. Plekke nie ver van mekaar nie en pragtige uitsigte. "
"Ons het nogal die verkeer as stresvol ervaar omdat ons uit 'n rustige Plettenbergbaai-omgewing kom."
"Teleurstellend om plakkerskampe oral op hoofweë te sien. Dis regtig 'n seer oog."
"Kaapstad is ons mooiste en skoonste stad in ons land en die wonderlikste natuurskoon!"