Pick your preferred language

English

Afrikaans

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4936 resensies.

Kaapstad

Smithland Guest Apartments

"Daar is so baie om te sien en te doen in Kaapstad, selfs op 'n lae begroting. Ons sal definitief weer binnekort moet gaan kuier, hopelik bietjie langer die keer."

Kaapstad

C'est La Vie Self Catering Apartment

"Was wonderlike ervaring, Kaap is pragtig! Sal weer wil kom! Baie dankie vir wonderlike tyd!"

Kaapstad

Leisure Bay Sea View Apartment

"Fantastiese natuurskoon, goeie kos en wyn! Een ster minder want die wind waai jou deurmekaar en die see is vrek koud!"

Kaapstad

Pinard on Sea

"Must-visit city in South Africa."

Kaapstad

Clearview

"Pragtig en wynplase naby."

Kaapstad

Knightsbridge E404

"Ons ware Moederstad!"

Kaapstad

Stay @ 3 Groenberg

"If a city break is what you want, Cape Town is ideal. "

Kaapstad

On 17 Avondale

"Kaapstad pragtig maar baie besig, verkies die Weskus."

Kaapstad

Malata Beachfront Apartment

"Altyd lekker om te besoek. So baie verskeie dinge om te doen."

Kaapstad

Joy's Place Guesthouse

"Breath taking city with stunning surrounding. Plenty to do and see."

Kaapstad

Sea Spray

"Dit is my tuisstad en die beste plek!"

Kaapstad

Mayfield Cottages

"A good city."

Kaapstad

205 New Cumberland

"Great holiday destination with many different things to do."

Kaapstad

The Fairway

"Altyd lekker om in die Kaap te kuier. "

Kaapstad

Accommodation Nachelle

"Daar is so baie om te doen en te sien in die Kaap. Vir iemand wat van 'n klein dorpie af kom was dit vir my 'n belewenis en nie iets wat ek gou sal vergeet nie. Ek hoop om meer te sien van die Kaap in die vervolg."

Kaapstad

Woodbridge Lodge

"Een van die beste bestemmings in die wêreld."

Kaapstad

Cape Town Lodge Hotel

"CBD is just becoming so dirty."

Kaapstad

House Fritz

"Een van ons gunsteling bestemmings in die land, baie goeie restaurante en buitelugaktiwiteite."

Kaapstad

Rondekuil Estates

"Sommige inligting op google oor Kaapstad is heel verouderd na Covid. Bv. ons het 'n outdoor Go-Kart-plek gesoek en dit wat ons gesien het, bestaan nie meer nie."

Kaapstad

Upmarket Cottage

"Die beste."

Kaapstad

Tabu House

"Kan nie wag om weer daar te kuier nie."

Kaapstad

58 on Beach

"Dis die mooiste stad in Suid-Afrika met die vriendelikste mense."

Kaapstad

Bergsig Self-Catering

"The accommodations in Cape Town are easily accessible. Definitely value for your money."

Kaapstad

Tranquil Impulse on Strand

"Ek sal met liefde weer kom."

Kaapstad

Suikerbekkie

"Ons was meer in die Valsbaai-area. Die agteruitgang is duidelik en kan vergelyk word met enige van die groot stede is SA."

Kaapstad

Waterways

"A beautiful city."

Kaapstad

Pentzhaven Guest House

"I'd love to move there one day."

Blad
Blad 60 - Wys 1771 tot 1800
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang