Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4827 resensies.
"Never annoying, always short of time for everything there is to do and see."
"Kaapstad is 'n wonderlike plek, reg vir ontdekkings en die mooiste plekke. Dit is 'n plek waar jy jaarliks kan vakansie gaan hou, en steeds elke keer iets nuuts sien!"
"Cape Town remains one of the most beautiful cities in the world, despite the problems that beset all cities."
"Mooi skoon stad met goeie pad-infrastruktuur alhoewel ons 'n verskil sien sedert 3 jaar terug. Beslis een van die mooiste plekke in Suid-Afrika."
"Altyd lekker om in Kaapstad en omgewing te kuier - fantasties."
"Die stad self is vir my te besig. Houtbaai is meer as genoeg, en die omliggende gebiede is lekker om te verken."
"Baie dankie, Kaapstad, vir ’n skoon stad om vakansie te hou. Die City bustoere is 'n uitstekende idee!"
"Ek was by die Waterfront op 'n boot wat my R350 gekos het. Vir 2 ure lank was ek op die see en het die son gesien sak met 'n shampanje in die hand, en 'n pragtige uitsig op Tafelberg en van die walvisse. As jy in die Kaap by die Waterfront is, maak 'n draai by die Aquarium."
"The most beautiful city with tons off amazing places to relax and enjoy breathtaking nature and sea views."
"Meer honde op Llandudnostrand as mense! En mense tel nie hul honde se gemors op nie."
"Cape Town is a beautiful place, and very safe. You walk around freely with no fear. Many places to explore."