Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.

Kaapstad

3Decks

"Ek sal enige tyd daar kom bly."

Kaapstad

Atlantic View Terrace

"Die Kaap is awesome, so baie om te sien en doen."

Kaapstad

Blouberg Self-Catering Apartments

"Great city to visit and explore."

Kaapstad

Atlantic Loft

"Mis klaar die Kaap."

Kaapstad

Atlantic Oasis Guest House

"Sigbare polisie is goed, maar verkeer is erg. Armoede neem toe wat duidelik sigbaar is aan die getal bedelaars en plakkers."

Kaapstad

Check Inn Hotel

"Pragtige omgewing met baie aktiwiteite om te doen."

Kaapstad

Daddy Long Legs Art Hotel

"Daar is baie oulike plekkies om jouself in te verloor. Steeds een van die mooiste in die wereld en vir seker 'n moet vir almal se lysie. Die stad was skoon en goed gepatrolleer deur polisie. Die "load-shedding" het nie die deel waar ons ge-oonag het, geaffekteer nie. Baie bly daaroor!"

Kaapstad

4 Cyphia Close Cabins

"Is van Malmesbury, so ken Kaapstad, maar kom nie altyd daai kant van die Kaap nie, so was lekker om dit 'n slag te sien en hoe mooi dit is. Ons bly darem maar net in 'n baie mooi streek van die Kaap."

Kaapstad

Wise's Place

"Cape Town is the best town. Hands down."

Kaapstad

Colona Castle

"Best place in South Africa to have a holiday!"

Kaapstad

Longbeach Beach House

"Kaapstad sal altyd spesiaal wees."

Kaapstad

Mulberry House

"Kirstenbosch is altyd 'n moet en stel nooit teleur nie."

Kaapstad

Peninsula Bay Rooms

"Cape Town is a beautiful place and we are excited to explore our beautiful city and beaches."

Kaapstad

Caxton Manor

"Baie mooi in die Kaap. Meer tyd is nodig om behoorlik te besoek."

Kaapstad

La Cabina

"Baie goeie diens."

Kaapstad

513 Key West

"Kaapstad bly ons 1ste keuse as vakansiebestemming."

Kaapstad

Big Bay Beach Club 118

"Pragtig, baie besienswaardighede. Die see, die Waterfront, te veel om te noem."

Kaapstad

Oceans Apartment

"Bloubergstrand is regtig baie aangenaam. Vriendelike mense en baie veilig."

Kaapstad

Stellenberg Guest Unit

"Kaapstad is 'n wêreldklasbestemming."

Kaapstad

Sea Breeze Guest House

"Kaapstad is 'n baie mooi plek."

Kaapstad

The Manor House

"Not much that gives local travellers an exceptional but affordable experience."

Kaapstad

On Pinewood Guest House

"It was load shedding, so travelling with traffic lights out was tricky."

Kaapstad

Eden On The Bay 167

"Wat my ondergekry het was die krag wat so baie af was."

Kaapstad

The Fairway

"Mooiste stad in die wêreld."

Kaapstad

11 on Berrie

"Kaapstad is 'n wonderlike toerismebestemming, baie om te doen en te sien."

Kaapstad

Kusweg 42

"Ons verkies die Oostekant van Valsbaai, Gordonbaai is baie naby, die Somerset Mall en baie ander geriewe is ook naby. Stellenbosch, Paarl, Franschhoek en Grabouw is binne ry-afstand, met Pringlebaai, Hangklip en Bettysbaai op die kusroete."

Kaapstad

Peninsula Bay Rooms

"Beautiful city in the day as well as evenings."

Kaapstad

President Hotel Cape Town

"Nee, dit was perfek, dankie."

Blad
Blad 67 - Wys 1981 tot 2010
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem