Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4807 reviews.
"Die natuur is iets heeltemal anders in die winter as in die laeveld. Alles is groen. Ons het hoofsaaklik vir wynproe gegaan, daar is 'n paar plase naby Kaapstad maar meeste is by Stellenbosch wat ook nie te ver is om te ry nie."
"Alles werk altyd in Kaapstad teenoor die res van die land! Baie om te doen en sien."
"Jy sal moet terugkeer. Daar is altyd nog dinge om te doen en na uit te sien."
"It was my first time coming to Cape Town. The city in general is beautiful. "
"Die area waar ons was in Bloubergstrand en Melkbosstrand is idillies. Altyd 'n wenner."
"Beste vakansies omring deur natuurskoon met berge en see."
"Beste in die land. Ervaar elke keer iets nuuts of bykomende roetes wat gewilde bestemmings maklik toegangbaar maak."
"Previously we stayed in Sea Point and Gardens in Cape town but the traffic and noise is not something I enjoy."
"MyCity-busdiens is goed. Ons het nie ’n kar gehad nie, maar ons kon met gemak by baie plekke uitkom."