Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4725 resensies.
"Pragtige ritte met kar vanaf Seepunt al langs die see tot by Houtbaai. Naweke net teveel mense baie beter in die week."
"Daar is baie aktiwiteite om te doen in Kaapstad en daarom is dit die geskikste plek om bietjie te toer."
"Only the traffic drops Cape Town 1 star. It's so beautiful, but so time consuming to travel around in."
"Ons was verby Noordhoek tot in Houtbaai en Chapmans Peak het die mooiste uitsig in die land."
"Die res van RSA kan gerus bietjie in die Kaap gaan leer hoe bestuur mens 'n stad."