Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.

Kaapstad

Kalk Bay House

"Wonderlike plek."

Kaapstad

Zaria Sun Penthouse

"Cape Town is one of the most beautiful cities in the world."

Kaapstad

Luxurious Pinelands

"Mooi skoon stad met goeie pad-infrastruktuur alhoewel ons 'n verskil sien sedert 3 jaar terug. Beslis een van die mooiste plekke in Suid-Afrika."

Kaapstad

The Beaches

"Nêrens beter."

Kaapstad

Rachel's Home from Home

"All the hobos and squatters are a sad story."

Kaapstad

Ruxmian Lodge

"Baie mooi by Bloubergstrand. Verkeer is hectic."

Kaapstad

Lindy van Niekerk Art & Accommodation

"Altyd lekker om in Kaapstad en omgewing te kuier - fantasties."

Kaapstad

Lemon Tree Cottage

"The best. Love Cape Town."

Kaapstad

Llandudno Beach Apartment

"Die stad self is vir my te besig. Houtbaai is meer as genoeg, en die omliggende gebiede is lekker om te verken."

Kaapstad

Kay's Sleep Inn

"Baie dankie, Kaapstad, vir ’n skoon stad om vakansie te hou. Die City bustoere is 'n uitstekende idee!"

Kaapstad

President Hotel Cape Town

"Baie skoon en mooi paaie met vriendelike mense. "

Kaapstad

Infinity Apartments LG8

"Was 'n heerlike vakansie, so baie gesien en gedoen."

Kaapstad

Atlantic Loft

"Die Kaap is 'n pragtige plek."

Kaapstad

Gardens Centre Holiday Apartments

"Tyd altyd te min vir Kaapstad."

Kaapstad

Mountain Rise Cottage

"Vooral De Waterfront is erg leuk."

Kaapstad

Apartment 18

"Perfect and delightful."

Kaapstad

The Beach Room

"Skoon, maar armoede raak duidelik."

Kaapstad

Central 4U

"Ek was by die Waterfront op 'n boot wat my R350 gekos het. Vir 2 ure lank was ek op die see en het die son gesien sak met 'n shampanje in die hand, en 'n pragtige uitsig op Tafelberg en van die walvisse. As jy in die Kaap by die Waterfront is, maak 'n draai by die Aquarium."

Kaapstad

Strelitzia

"The most beautiful city with tons off amazing places to relax and enjoy breathtaking nature and sea views."

Kaapstad

Bali in Big Bay

"Great destination."

Kaapstad

Executive Accommodation

"Wat 'n skoon stad. Beslis 'n vakansieplek vir almal."

Kaapstad

Llandudno Beach Apartment

"Meer honde op Llandudnostrand as mense! En mense tel nie hul honde se gemors op nie."

Kaapstad

Marina Views

"Dit is te lekker, wou nie terug werk toe kom nie."

Kaapstad

Seaside Village A15

"Cape Town has always been a winner."

Kaapstad

Karen's Corner Cottage

"Toegangspaaie in en uit Kaapstad in spitstye is absoluut chaos."

Kaapstad

The Towers

"Always very nice."

Kaapstad

Check Inn Hotel

"Cape Town is a beautiful place, and very safe. You walk around freely with no fear. Many places to explore."

Kaapstad

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid

"Die Kaap bly die beste stad. "

Blad
Blad 85 - Wys 2521 tot 2550