Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kareedouw

3.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Kareedouw van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Kareedouw besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kareedouw.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kareedouw akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kareedouw Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kareedouw Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Kareedouw

Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Cabriere Skuitbaai 89 is 'n selfsorg-vakansiehuis op die kranse in Eersterivier en spog met 'n prentjiemooi uitsig oor die see. Dit is die ideale wegbreek uit die stad. Let asb. daarop dat geen diere toegelaat word ...

Vanaf
R3 250
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Gone Fishing is ’n selfsorg vakansie-chalet in die kusdorpie Eersterivierstrand in die Tsitsikamma-streek. Dié dubbelverdieping-houtchalet bied slaapplek aan 8 gaste en het gedeeltelike see-uitsigte vanaf die sto...

Vanaf
R2 950
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Igna's House is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorp Eersterivierstrand in die Tsitsikamma-streek. Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en spog met 'n gedeeltelike see-uitsig van die stoep af. Die t...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Fynbos Ridge se luukse selfsorg-eenhede is op die rand van die Fynbos Gholf- en Buiteklub geleë en grens aan die 7de afslaanpunt. Verder is dié eenhede op 'n krans en dit bied 'n pragtige uitsig oor die kuslyn. D...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Skuitbaai is 'n privaat strandoord. Die naaste dorp is Kareedouw en die naaste vakansieoord is Eersterivier. Dis 30 km vanaf die Paul Sauer-brug en 70 km vanaf Jeffreysbaai. Die Fynbos Gholfklub met sy 9 putjie-gh...

Vanaf
R3 250
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Shick Shack is ’n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Eersterivierstrand in die Tsitsikamma-streek. Dié dubbelverdieping huis bied slaapplek aan 8 gaste en het gedeeltelike see-uitsigte vanaf die stoep. Die h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 550
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Elta's Haven is 'n vyfslaapkamerhuis wat pragtig geleë is met besonderse see-uitsigte. Hierdie huis is op die seefront op die Skuitbaai Landgoed op die Tsitsikamma-kus. Die huis het 5 slaapkamers. Daar is 2 slaap...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Tsitsikamma, Eersterivierstrand

Sifrandi is 'n pragtige houthuis op 'n heuwel met 'n uitsig oor Konkiebaaistrand en is in Eersterivier in die Tsitsikamma-area geleë. Dié unieke seefronthuis het 'n paadjie wat direk na die strand lei en is ideaal...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

73 Eersterivier Accommodation bied selfsorgverblyfwoonstelle in die kusdorpie, Eersterivierstrand, in die Tsitsikamma. Elke woonstel bied 'n lieflike see-uitsig en is naby die strand. Verblyf word in 2 aparte woons...

Vanaf
R3 550
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Shamrock Cottage is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorpie, Kammebaai in die Tsitsikamma-streek. Dié dubbelverdieping-houthuis het slaapplek vir 8 gaste en bied asemrowende see-uitsigte van die stoep-area af. Die h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Kareedouw akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]