Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kareedouw

3.6 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Kareedouw van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Kareedouw besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kareedouw.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kareedouw akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kareedouw Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kareedouw Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Kareedouw

Vanaf
R2 750
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Strandhuis is ’n selfsorg vakansiehuis in die kusdorpie Eersterivierstrand in die Tsitsikamma-streek. Dié dubbelverdieping houtchalet bied slaapplek aan 8 gaste en het gedeeltelike see-uitsigte vanaf die stoep. ...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Uitkyk is 'n pragtige selfsorghuis in Eersterivier, Tsitsikamma, met panoramiese see-uitsigte en direkte toegang tot die strand. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers wat vir 10 gaste geskik is. Die hoo...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Blue Horizon is een van die mees gesogte seefront-eiendomme in Tsitsikamma. Dié eenheid is op die rotse met die oseaan wat by jou kamervenster baljaar. Geskik vir 9 gaste in die 4 slaapkamers is dié selfsorghuis d...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Pou Nes - SeeSaffier is in Eersterivierstrand, 'n privaat strandoord aan die Tuinroete in die Oos-Kaap. Die huis het 'n ononderbroke uitsig oor die see aan die voorkant en die berguitsigte aan die agterkant. Die hu...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Sitenkyk is 'n pragtige huis wat na die see front en beeldskone uitsigte vanaf die balkon en maklike toegang tot die strand bied, Dit is die perfekte bestemming om van die besige stadsgeraas te ontsnap. Die huis be...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Stokkiesdraai is 'n selfsorg-strandhuis in Eersterivierstrand, Tsitsikamma. Die huis is teen die strand en bied 'n fantastiese uitsig oor die see van oos na wes. Eersterivierstrand is rustig en omring met ongerepte ...

Vanaf
R4 250
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

52 Eersterivier is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Eersterivierstrand in die Tsitsikammastreek. Die huis bied 'n lieflike uitsig oor die see en is naby die strand. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek v...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Casaplanca bied selfsorgverblyf teen 'n krans met 'n lieflike see-uitsig in die kusdorpie, Eersterivierstrand, in die Tsitsikamma-streek. Dié houthut strek oor vele verdiepings en het slaapplek vir 6. Dit beskik ...

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 13)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Uit Rat Uit is 'n selfsorghuis in Eersterivierstrand en is ideaal vir 'n gesin. Die huis is naby die strand en die Tsitsikamma Nasionale Park. Dié huis beskik oor 6 slaapkamers met slaapplek vir 13 gaste in totaal...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Tussen In is 'n lieflike selfsorghuis in Eersterivierstrand en is loopafstand vanaf die strand. Die huis het 4 en suite-slaapkamers en is geskik vir 10 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggro...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Kareedouw akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]