Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"Ons het baie rondgestap en daar is soveel om te ontdek. Baie van die historiese geboutjies word nou opgeknap en dit is wonderlik interessant. Die museums is beslis ook die moeite werd."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Lekker halfpadbestemming op pad Kaap toe."

Williston, Karoo

Oliveira Self-catering Apartment

"Off the beaten track. Goeie oorblydorp as jy die erge verkeer en vragmotors van N1 en N12 tussen Kaapstad en Kimberley wil mis."

Gariepdam, Karoo

Sonklip Overnight Accommodation

"Stunning dam, many activities on offer."

Karoo

Grootfontein Gasteplaas

"So mooi na al die reën. Karoo Padstal en ander padstalle is verskriklik duur, gemik op toeriste."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Vosburg is 'n baie, klein plekkie met ongeveer sewe-en-twintig inwoners, maar as die lewe op klein plekkies jou interesseer is dit beslis 'n moet."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Baie sentraal. Wegneemetes se standaarde kan verbeter. "

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Die dorpie is bekoorlik en het soveel wegsteekplekkies wat afgerond word met die mooiste sonsondergang."

Nieu-Bethesda, Karoo

Ganora Guest Farm & Excursions

"Nieu-Bethesda is beslis 'n besoek werd!"

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Would definitely stay there again."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Gaan besoek beslis die damwal, dit is asemrowend om te aanskou!"

Victoria-Wes, Karoo

The Hudson Guesthouse & Suites

"Great place if you want some off-road running, or walking in nature. In the town not so much to do. "

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Beslis 'n dorpie wat aan ons onbekend was. Ons was aangenaam verras en sal beslis weer die dorpie besoek."

Prins Albert, Karoo

Olive Grove Cottages

"Prince Albert is a splendid artful village. One of the highlights is a visit to Weltevrede Fig Farm."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Lekker oornag-area vir iemand wat op pad Kaap toe is."

Prins Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Lekker, rustige plekkie met baie te sien en doen."

Beaufort-Wes, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Beaufort Wes kort regtig 'n Woolies foods!"

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Pragtige, rustige, plattelandse dorpie met lieflike restaurante en vriendelike mense, my gunstelingplek. "

Philippolis, Karoo

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

"Dit lyk eintlik beter as die foto's. Baie netjies plek en het lekker geslaap."

Graaff-Reinet, Karoo

14th On West

"Baie aangename verblyf. "

Graaff-Reinet, Karoo

Thyme and Again B&B

"Must visit the Valley of Desolation. A few minutes out of town the vistas and views are spectacular."

Prins Albert, Karoo

Aandrus

"Lieflike dorpie met hartlike mense."

Colesberg, Karoo

The Barracks

"Rustige plek. Baie lekker kuierplekkies. "

Karoo

Baakensrug Holiday Farm

"Ideal vir oornagverblyf. "

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Ons is baie lief vir die dorp en stop altyd oor op pad met vakansie. Heerlike restaurante en winkels om inkopies te doen vir die pad."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Puik waarde vir geld. Home away from home."

Beaufort-Wes, Karoo

Ons Huisie

"Dis 'n fantastiese russtop en definitief die moeite werd om deur die dorp te ry. Die rustigheid van die platteland is vir my as stadsjapie baie belangrik."

Middelburg, Karoo

Karoo Ouberg Guest Lodge

"Nie genoeg plekke om by te eet tydens vakansietye nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Vallei van Verlatenheid/Valley of Desolation is 'n moet om te besoek."

Blad
Blad 140 - Wys 4171 tot 4200
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang