Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.
"Baie klein plekkie wat se pryse vreeslik hoog was! Ek het nog nooit vir een pannekoek R10 betaal nie! Dorp was redelik netjies. "
"Het die Vallei van Verlatenheid baie geniet. Die moeite werd om te besoek, pragtige historiese dorp en netjies en skoon."
"Graaff-Reinet is looking so beautiful at the moment and it really showed-off at the Wyn op die Stoep wine tasting. So many people commented on the town and how well kept it is. It was so clean and we felt so safe walking the streets - the people and the community made us feel so welcome. Well done to the municipality and the small businesses and community for looking after your town so incredibly well. You can be so proud! We will certainly be back in 2020."
"For a stopover, Colesberg is perfect. There are some nice restaurants in the town. I enjoyed the Horse and Mill local restaurant."
"Die dorp is baie netjies. Die organiseerders van stoeptasting het ons hartlik ontvang."
"Pragtige dorp waar omtrent alle huise en geboue pragtig instand gehou word. Die boekwinkel is beslis die moeite werd!"
"Dit sou afhang van jou behoeftes - vir 'n rustige verblyf in die Karoo bied dit stilte in 'n mooi omgewing."
"The right place in the right spot for travellers. Clean, quiet and peaceful. 'n Lekker dorp. "
"Goeie en pragtige toeristebestemming, maar moet nie te lank bespreek nie. Nie veel om te doen nie."
"Dis 'n baie skoon dorpie en n mens moet na die Vallei van Verlatenheid toe gaan as jy daar is - enigste probleem is hul aanvaar net kontant en nie kaart nie so wees voorbereid ons het R42 betaal per persoon."
"Die aansig met die plakkerskampe lyk sleg. Ek stel voor julle gradeer die plekke bietjie op."
"Belangrike historiese skat wat pragtig bewaar word. Fransie Pienaar Museum se mense was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. So ook Avoova se mense."
"Colesberg is die ideale oornagplek vir ‘n reisiger tussen die Kaap en Gauteng."
"Dit is 'n plattelandse dorpie en daar is nie baie om te sien nie."
"Baie klein en nie veel besienswaardighede nie. Die Gariepdam is iets om te sien."