Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.
"The best thing about Joubertina is Cynthia's cheese cake and homemade bread, and roadside 'stall' on the R62 - a tiny complex of shops and a diner. Don't miss it."
"Ons het net oornag en kan dus nie regtig 'n mening gee nie. Van wat ons wel gesien het lyk dit na 'n plek wat wel baie aangename verblyf kan bied. Veral watersport!"
"Die dorpie het wat my aangaan baie agter-uit gegaan. Was altyd so mooi. Maar is nog goed genoeg vir 'n aand se oorslaap."
"Die Karoo kruip vinnig in jou hart. Travalia is die perfekte plek vir 'n braaivleisvuur onder die sterre!"
"A peaceful, perfect destress on the way to wherever. The area itself is a worthwhile historic circuit. A must for an extended weekend!"
"Vosburg het vriendelike, hulpvaardige mense en die dorp is skoon en netjies met mooi tuine langs die strate."
"Perfect place to do a leisure trip! Geat walking, hiking and biking trails. Great restaurants and quant coffee shops, galleries all display the unique art and hospitality of this small Northern Cape Town."
"Pragtige, historiese argitektuur en 'n baie mooi dorp met baie besienswaardighede."
"Tzamenkomst River Lodge is entjie in op grondpad. Die pad is mooi. Ek sal regtig dit aanraai, ek dink egter een nag oorbly daar is te min, 'n mens moet vir 'n paar daggies bly. Dit het 'n lieflike atmosfeer en dis baie ontspannend."
"Die restaurant by die mini OK het heerlike kos teen billike pryse. Daar is ook 'n drankwinkel, mini OK en viswinkel. Jy behoort alles wat jy nodig het daar te kan koop."
"Ons was nie in die dorp in. Die mense wat die windpompies verkoop by die ingang van die dorp is ongelukkig baie arm en mens voel jammer vir hulle."
"Mense besef nie hoe baie daar is om te doen en sien in en om Britstown nie - die dorp is eintlik 'n juweel waar mens gerus meer tyd kan deurbring."
"Loved the town, so much history and beautifully kept old Victorian homes. Valley of Desolation is breathtakingly beautiful."
"Loxton is een van die min versteekte juwele ten opsigte van plattelandse dorpe wat nog oor is in ons land. Die dorpie en sy inwoners wil 'n mens keer op keer laat terugkeer."