Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kensington

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Kensington van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Kensington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kensington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kensington gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kensington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kensington Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas

Gastehuise binne 10 km vanaf Kensington

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Norwood, Johannesburg

Houghton Guest House skuil in Norwood, lekker sentraal en naby O.R Tambo Internasionale Lughawe, Eastgate, Johannesburg se middestad, Rosebank, Sandton en Braamfontein. Dié gastehuis bied verblyf in luukse en sui...

Vanaf
R1 055
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Forbesdale

Garden Place Guest House is sentraal geleë in die gevestigde voorstad Orchards in Johannesburg. Hierdie rustige toevlugsoord bied gerieflike verblyf in standaardkamers, luukse ateljeewoonstelkamers en kothuise. Die...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

Echelon House is in Bedforview, Johannesburg. Die gastehuis is agter 'n sperboom in 'n omheinde area geleë en mens verkry toegang tot die eiendom deur 'n hek. Echelon House bestaan uit 10 kamers. Ons het 3 enkelk...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

Koi Liv Inn bied gasteverblyf in Bedfordview, Germiston. Dié gastehuis is sowat 13 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af en is naby geriewe en besienswaardighede in hierdie deel van Johannesburg. Verblyf by...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houghton Landgoed, Killarney

Foxwood House is 'n elegante boetiekhotel met welige tuine op 10 hektaar in Houghton, Johannesburg. Dit is 'n rustige hawe met 'n ou wêreldse sjarme en naby Sandton en Rosebank se sakekerns, asook Johannesburg se m...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, The Gardens

Uxolo Guest House bied gastekamers en is in The Gardens, Johannesburg geleë. Die gastehuis is net 'n straatblok van Norwood Mall en sowat 22 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Verblyf by hierdie gastehu...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Johannesburg, The Hill

Kate's Nest Guest House is in die woonbuurt The Hill in Johannesburg geleë. Die gastehuis bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, mediese reisigers én vakansiegangers. Die verblyf word aangebied in gastekamers...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dawnview, Germiston

Thokomala Guest House is in Germiston, 12,5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 10 km vanaf Afrika se grootse winkelsentrum geleë. Dit het die ideale ligging vir sake en plesier in die Goudstad. Die verb...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

125 On Van Buuren is in die boomryke voorstad Bedfordview geleë, net 15 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die gastehuis het 4 kamers wat elegant versier is. Al die slaapkamers het en suite-badka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

Acacia Grove Guest House is in 'n pypsteel-erf in die stil en rustige woonbuurt, Bedfordview, geleë en is na aan verskeie hoof-verkeerskruisings. Ons is ideaal geleë, slegs 15 km vanaf die OR Tambo Internasionale ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Kensington gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kensington akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kensington akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]