Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kenton-on-Sea

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kenton-on-Sea bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 108 resensies.

Kenton-on-Sea

Friedenheim

"Pragtige omgewing. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Jy ontspan werklik daar, want dit is baie rustig en mens vertrap mekaar nie."

Kenton-on-Sea

Friedenheim

"We are definitely coming back soon."

Kenton-on-Sea

Friedenheim

"Really nice town, great beaches."

Kenton-on-Sea

Friedenheim

"Just sorry we did not stop over longer, looks like an interesting place."

Kenton-on-Sea

Dunwerkin Self-catering Accommodation

"Heerlike rustige vakansiebestemming. "

Kenton-on-Sea

The House Quarters

"Moenie ‘n geleentheid mis om daar tuis te gaan nie."

Kenton-on-Sea

Friedenheim

"Lekker rustige dorpie met heelwat weggesteekte besienswaardighede soos Dias Kruis en lekker eetplekkies soos Pizzarella en heerlike wegneem vis by Kenton Fisheries."

Kenton-on-Sea

Woodlands Cottages and Camping

"It gets extremely busy over the December period, however, it has a beautiful beach and river."

Kenton-on-Sea

28 on Kariega

"Fantastiese kusdorp vol vakansiebedrywighede vir oud en jonk, baie lekker atmosfeer en vriendelike inwoners."

Kenton-on-Sea

The House Quarters

"Onverwags beïndruk deur die dorpie!"

Kenton-on-Sea

Friedenheim

"Pragtige klein kusdorpie met mooi strande, en basiese kruideniersware kan plaaslik aangekoop word. Hier is ook lekker koffiedrink-plekke en snuffelwinkeltjies."

Kenton-on-Sea

Woodlands Cottages and Camping

"Wens ons kon meer tyd op die pragtige kusdorp deurbring. "

Kenton-on-Sea

Dunwerkin Self-catering Accommodation

"Dit is 'n baie oulike plekkie vir toeriste, maar daar is te min plekke om te gaan uiteet."

Kenton-on-Sea

Friedenheim

"Soveel variasie in so 'n klein plekkie! Verskeidenheid strande - sand, rotse en rivier. Stapmoontlikhede oorvloedig. Die stap na die Diaz-kruis is 'n belewenis. Die winkels is goed en die bakkery 'n groot verrassing - die lekkerste brood. 'n Wenner-bestemming."

Kenton-on-Sea

Friedenheim

"Dit is 'n skoon en netjiese plekkie met baie vriendelike mense."

Kenton-on-Sea

Dunwerkin Self-catering Accommodation

"Het skoon verlief geraak op die plek."

Kenton-on-Sea

Friedenheim

"Pragtige, netjiese skoon dorp. Vriendelike inwoners. Pragtige skoon Blouvlagstrand en twee lagoons. Baie swem en loop of net sit en natuurskoon inneem en waardeer. Ons gunsteling, die Bakkery se lekkerste brode en ander eetgoed."

Kenton-on-Sea

Nautilus Self-Catering

"Dis regtig anders as ander plekke. Dis rustig en so pragtig. Daar is nie 'n toeloop van mense nie, want daar is plek vir almal, dis beslis die beste vakansiebestemming wat ons nog ooit beleef het."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 108
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem