Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Khyber Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Khyber Rock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Khyber Rock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Khyber Rock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Khyber Rock Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Woodmead, Khyber Rock

18 Plymouth Place is 'n pragtige B&B in 'n veilige, rustige tuin en binne 5 km van Sandton se middestad, 10 km van Midrand en 1 km van die M1-snelweg af. Plymouth Place is ook binne loopafstand van die onderskeie wi...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Khyber Rock

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Die Executive Suite is in die hartjie van Woodmead East in Sandton en bied die perfekte verblyf vir paartjies en sakelui. Dit is agter 'n dubbelverdiepinghuis in 'n groot tuin met 'n swembad, eende en khoivis-damme ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Gallo Manor

Gallo Manor Executive Bed & Breakfast is 'n luukse en eksklusiewe B&B in Sandton en dit bied die ideale verblyf aan oordeelkundige sakereisigers of reisigers. Die lodge is in netjiese tuine met 'n ryk voëllewe gele...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
B&B in Woodmead, Johannesburg

Heleen's B&B is 7 km vanaf Sandton City en naby die Gautrain-busroete. Die area is bekend vir sy museums, kunsgalerye, restaurante, casinos, vermaak en naglewe. Dis die ideale bestemming vir reisigers wat op soek is...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

Tudor Lodge and Tours word deur die AA aanbeveel. Die gastehuis is in Sandton in Johannesburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike en bekostigbare verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Verbly...

25% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 120
R840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Johannesburg

CedarWoords of Santon is ideaal geleë in Woodmead net 7 km van Sandton se sakekern af. Cedarwoods is 'n multi-funksionele sakekern. Dit bied 51 gemaklike slaapkamers en suites met lugversorging en met groot badkam...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Buccleuch

Emzini Apartment is in die stil, lowerryke voorstad van Buccleuch in Johannesburg geleë en bied 2 luukse selfsorgwoonstelle. Dit is naby Sandton, Woodmead, winkelsentrums en restaurante. Die eenhede is in 'n inheem...

Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton, Gauteng

Hudsons on Twelfth is 'n elegante en klassieke gastehuis in Rivonia, Sandton. Elkeen van die unieke suites het 'n privaat patio met tuinuitsig of uitsig oor die mistieke woudjie wat deel vorm van die beeldskone t...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Johannesburg

6 On Morris Guest Lodge word omring deur die boomryke voorstad Woodmead. Die huis self is geleë in 'n vreedsame ontwerperstuin. Dié B&B bied 8 luuks ontwerpte suites. Elkeen van ons suites het koffie- en teemaa...

Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Johannesburg

Dunton Guest House is in 'n veilige deel van Johannesburg agter sluitpale geleë. Daar is welige plantegroei op die eiendom en die strelende geluid van water met al die sierfonteintjies wat 'n rustige atmosfeer skep...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za