Indien jy Kleinbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinbaai akkommodasie
Bladsy 3 - 25 lekke plekke om te bly
Sea-La-Vie is 'n verhewe selfsorgvakansiehuis in die kusgebied van Kleinbaai wat net buite Gansbaai geleë is. Dit i...
Kleinbaai Lodge Boomlapa bied selfsorgverblyf in die kusdorp Kleinbaai in Van Dyksbaai, in 'n vakansiehuis wat sowa...
Kabeljou 37 is 'n lieflike seefrontgesinshuis in Van Dyksbaai, Gansbaai. Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 4 ...
Voetjieshang is in die kusdorpie, Van Dyksbaai, tussen Gansbaai en Franskraal geleë. Die huis bied ononderbroke uit...
Kleinbaai Lodge Olifantskop bied selfsorgverblyf in die kusarea van Van Dyksbaai. Hierdie gerieflike vakansiehuis i...
Zeezicht Oceanfront is in die bekoorlike kusdorpie Franskraal, Gansbaai in die Kaap se Overbergstreek. Hierdie self...
Lagom Place at Romansbaai is 'n luukse vakansiekothuis 120 m vanaf die strandpaadjie op die Romansbaai Beach and Fy...
Forest Cabins at Romansbaai bied unieke en privaat verblyf op die eksklusiewe Romansbaai Beach and Fynbos Estate in...
Rest and Sea Self-catering is in die prentjiemooi kusdorpie Franskraal en is 'n oulike selfsorgeenheid vir gaste op...
15 on Roux is 'n vakansiewoning in die gesogte Franskraal-area van Gansbaai. Die selfsorghuis bied slaapplek aan 10...