Indien jy Kleinbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinbaai akkommodasie
25 lekke plekke om te bly
Aire del Mar is in Kleinbaai, sowat 3 km vanaf Gansbaai geleë. Die gastehuis is stapafstand van die hawe af wat bek...
Shark Cove is in die kusdorpie Van Dyksbaai, 200 m vanaf die see en 500 m vanaf Kleinbaai se hawe. Die huis en koth...
Pik 'n Wyntjie bied gerieflike selfsorg-akkommodasie met uitsigte oor die Kleinbaai-kuslyn. Dis stapafstand vanaf K...
Villa Vue is 'n lieflike vakansiehuis wat in Kleinbaai, langs Gansbaai in die Overberg geleë is. Dié tripelverdiep...
After8 Bed and Breakfast is ’n pragtige, huislike gastehuis, 60 m vanaf die Kleinbaai-hawe in Stilbaai. Dié gastehu...
Slip-A-Way is 'n ruim selfsorghuis in Kleinbaai, ongeveer 3 km vanaf Gansbaai se middedorp. Hierdie vakansiehuis bi...
Great White Accommodation is in die hartjie van Kleinbaai in Gansbaai geleë. Die eenhede is net 'n hanetreetjie van...
WillA-deWalt bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die grondverdieping van die eienaar se hu...
Halfkoord Accommodation bied selfsorgverblyf in 'n lieflike woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se persee...
31 Kabeljou is 'n lieflike selfsorghuis met uitstekende uitsigte oor die oseaan en die omliggende berge, ideaal in ...