Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Kleinsee

4.1 / 5  
volgens 50 resensies
Lees regte resensies van Kleinsee van 50 geverifieerde gaste.
Indien jy Kleinsee besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Kleinsee.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinsee B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinzee Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kleinsee B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kleinsee

Kleinzee Cottage bied B&B-verblyf in die bekoorlike kusdorpie, Kleinzee in die Namakwaland-streek. Dié dorp bied 'n rustige wegbreek aan gaste wat langs die kus wil ontspan. Die verblyf word in 2 gastekamers met p...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 100 km vanaf Kleinsee

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Namakwaland, Kalahari

Whispering Palm Gastehuis is in die dorpie Nababeep 20 km van Springbok af. Die gastehuis het 4 individueel versierde kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of sto...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Springbok, Namakwaland

Blue Diamond Lodge is 'n lieflike B&B in Springbok. Dié lodge skuil in die voorheuwels van die klipkoppies en bied 'n uitsig oor staproetes in die omgewing. Buitelugliefhebbers is mal oor die bekende Noord-Kaapse s...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 3

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]