Geverifieerde Resensie
Knysna
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 809 resensies.
"Die verkeer in Knysna vloei stadig met die N2 wat deur die dorp gaan. Dit is dus belangrik om rustig eerder as haastig te wees."
"Soveel om te doen. Pragtige natuur. Sal vir seker weer daar gaan kuier."
"Knysna se natuurskoon is baie uniek en anders as die res van die Suidkaap. Die groot strande laat Knysna meer soos 'n tropiese bos wat teenaan riviere grens voel. Daar is heelwat staproetes en dis maklik om die dorp te voet te verken."
"Excellent holiday destination. Good eating venues. Neighboring towns are near to do sight seeing. Very safe town."
"Die eerste keer wat ons Knysna besoek het. Wat 'n pragtige en interessante vakansiebestemming."
"Beautiful, breathtaking coastal town - underrated in my opinion. Will definitely visit again. "
"Baie aktiwiteite. Dorp ietwat verwaarloos. Sakedeel baie besig met min parkering."
"Vakansietye is die dorp op maksimum kapasiteit, maar buite seisoen is dit fantasties."
"Have some more entertainment facilities like cinema, bowling, gaming arcade for kids, especially during the times when we can't be outdoors."