Resensies van Knysna

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.66 uit 5 gekry volgens 550 resensies.
Francois D. - 6th May 2015
staying in Knysna SSB, Knysna
Beslis 'n besoek werd. Baie om te sien, besoek en te ervaar in Knysna en omliggende omgewing.
Grizelda L. - 6th May 2015
staying in Knysna
Was 'n baie mooi plek. Baie goed om te doen om 'n mens besig te hou. Rustig daar. Heerlike eetplekke! Dit was lekker om die strande te besoek al is dit nie swemstrande nie.
Gerhard K. - 5th May 2015
staying in Knysna
Nie beste plek op die toer nie maar lekker om 'n dag by te spandeer.
Karen H. - 27th April 2015
staying in Knysna
Goeie toeristebestemming en baie om te doen.
Olloff N. - 12th April 2015
staying in Fisher Haven, Knysna
Knysna is in 'n pragtige omgewing met baie om te doen. Die gasheer het 'n goeie restaurant aanbeveel vir aandete.
Willem B. - 19th March 2015
staying in West Hill, Knysna
Bietjie te ver om te loop na die besigheidskern, maar nog steeds pragtig.
Corrie G. - 17th March 2015
staying in Knysna
Asemrowend.
Chris H. - 15th March 2015
staying in Knysna
Fantasties - 5 Ster!
Werner B. - 10th March 2015
staying in Thesen Islands, Knysna
The history of this place is amazing and even more how some original buildings compliments the restaurants, shops and living spaces. Top class! Definite top 10 places to visit in South-Africa!
Annatjie S. - 13th February 2015
staying in Leisure Isle, Knysna
Baie spesiaal met pragtige omgewing om ook in te stap.
Rhona E. - 16th January 2015
staying in Knysna SSB, Knysna
Ek sal enige tyd weer terug gaan Knysna toe.
Kristy V. - 15th January 2015
staying in Knysna
It's the perfect destination - as there are loads of activities to do, at very affordable rates!
Siggy H. - 15th January 2015
staying in Knysna
Sou graag langer wou kuier.
Carina F. - 14th January 2015
staying in Knysna
Knysna is pragtig en baie sentraal. Ons het baie rondgery en baie dinge gedoen.
Selwyn M. - 13th January 2015
staying in Knysna
Ongelooflike vakansie-paradys!
Ellen M. - 11th January 2015
staying in Knysna
Dis 'n asemrowende mooi plek.
Maryna P. - 9th January 2015
staying in Knysna SSB, Knysna
Knysna is pragtig. Ons het kringe in die bos gaan stap, en dit was asemrowend. Pragtige natuurskoon, vriendelike mense, verseker 'n hoogtepunt in ons vakansie.
Hannes W. - 8th January 2015
staying in Knysna
Die begeleide toer deur Die Featherbed Natuurreservaat is buitensporig hoog en onbekostigbaar vir enkele of families. Parkering by die Waterfront is totaal onvoldoende en daar word niks aan gedoen nie. Dis hoogtyd vir 'n parkeergarage.
Des H. - 7th January 2015
staying in Knysna
KYNSNA IS GREAT!
Lily H. - 30th December 2014
staying in Knysna SSB, Knysna
.
Melanie J. - 23rd December 2014
staying in Upper Old Place, Knysna
Sal dit ten sterkste aanbeveel. As jy rus en ontspanning nodig het is dit die perfekte plekkie om na te gaan.
Sharon G. - 9th December 2014
staying in Knysna
Knysna is situated in an area of natural beauty. There are many attractions and adventure activities within short driving distance. Perfect spot for water sports on the lagoon.
Pieter N. - 8th December 2014
staying in Knysna
Prachtig stadje, mooie omgeving en veel te doen.
Archie J. - 26th November 2014
staying in Knysna
Pragtige omgewing!
Lienke H. - 13th November 2014
staying in West Hill, Knysna
Great view on the heads, Knysna is a very nice place to stay!
Juline A. - 4th November 2014
staying in Costa Sarda, Knysna
Jan H. - 25th October 2014
staying in Old Place, Knysna
Ideale ligging.
Gerald S. - 24th September 2014
staying in West Hill, Knysna
Lots to see and do. A beautiful holiday destination.
Louis O. - 16th September 2014
staying in Knysna
Knysna is 'n baie mooi plek en daar is baie dinge om te doen en te sien in en buite Knysna ook. Plettenbergbaai (Birds of Eden, Knysna Olifant park, Monkeyland Teikwa, Nature's Valley, Tsitsikamma Natuurreservaat, Bloukrans Bridge Bungy Jump, Tsitsikamma Canopy Tours, Stormsriviermond (staproetes), Knysna Heads, Brenton-on-Sea, Featherbed Private Nature Reserve, Noetsies die Kasteel en nog vele meer!
Herbert H. - 20th August 2014
staying in Knysna
Mooi sentraal geleë om verskillende plekke op die Tuinroete en in Oudtshoorn te verken.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za