Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Koffiefontein

4.3 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Koffiefontein van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Koffiefontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Koffiefontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koffiefontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Koffiefontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Koffiefontein Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Koffiefontein

Dagrowa on West is in die klein Vrystaatse dorpie Koffiefontein geleë. Dit bied moderne, bekostigbare en unieke selfsorgverblyf en -geriewe, sowel as gratis veilige parkeerplek. Elke kamer is uniek versier en toeg...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Koffiefontein

Hakuna Matata Pub & Grill Guesthouse is in Koffiefontein in die Vrystaat geleë. Verblyf word in 10 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 2 gaste in elk. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed met skoon linne...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Koffiefontein

6 Selfsorg eenhede met boma. Al die eenhede het driekwart- of enkelbeddens met gehalte linne, komberse en handdoeke. Daar is 'n kombuis met messegoed, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffie, tee en melk. Tafel m...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Koffiefontein

Vanaf
R605
per nag (plek vir 2)
B&B in Bo-Karoo, Vrystaat

Paradise Awaits Bed and Breakfast is in die sonderlinge plaasdorpie Luckhoff in die Vrystaat geleë. Dié B&B bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bad...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fauresmith, Vrystaat

Phoenix B&B bied gerieflike gastekamers in Fauresmith se hoofstraat. Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 het. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens en elk van die en suite-badkamer...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fauresmith, Vrystaat

Simply M het slaapplek vir 2 gaste in 'n ou gerestoureerde kerkie wat in 1906 gebou is en omskep is in 'n tuiste vir gaste. Let asb. daarop dat die eienaars op die perseel woon. Die kerkie bied 'n slaapkamer met 'n...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fauresmith, Vrystaat

Die Rooi Granaat is in Fauresmith geleë en bied gerieflike verblyf vir oornaggaste en besoekers aan die dorp. Gaste kan tussen 3 kamers, die Bloukamer, Ateljee en Rooskamer en Kinderkamer, kies of die Tjoklit- of...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Karoo, Vrystaat

Eco Karoo Mountain Lodge is op 'n plaas wat 4200 hektaar groot is in die suidwestelike Vrystaat. Eco Karoo spog met pragtige sonsondergange, eindelose horisonne en heerlike rustigheid. Die lodge is 190 km vanaf Bloe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Jacobsdal, Vrystaat

Du'Villa is in die klein plaasdorpie genaamd Jacobsdal geleë wat 50 km van Kimberley af is. Die B&B bied 3 individueel versierde kamers wat elkeen sy eie en suite-badkamer het. Elke kamer het sy eie privaat ingang...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsdal, Vrystaat

Om en by 50 km buite Kimberley op pad na Kaapstad, in die westelike deel van die Vrystaat, kry jy die klein dorpie Jacobsdal. Jdal Caravan Park & Chalets bied hier akkommodasie met ’n plaasatmosfeer – veral geke...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Jacobsdal, Vrystaat

Kanon Hotel is in Jacobsdal geleë en bied aan gaste 4 kamers om van te kies. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad, en daar is lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Drie van die kamers het dubbelbedd...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jacobsdal, Vrystaat

Veenwouden Gastehuis word deur die eienaar bestuur en bied gastekamers in Jacobsdal. Dié gastehuis is ideaal vir oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf word gebied in 5 kamers in die hoofhuis en 1...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jacobsdal, Vrystaat

Bietjie Moeg B&B is in Jakobsdal geleë, 50 km vanaf Kimberley met 'n plaashuis atmosfeer. Beleef die hartlikheid en ware gasvryheid van jou gashere. Daar is 'n groot kombuis vir al jou selfsorgbehoeftes. Daar is '...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Koffiefontein

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Petrusburg, Vrystaat

Karibu Accommodation is in Petrusburg geleë, 'n plaasdorpie in die Vrystaat. Dié dorpie is tussen Bloemfontein en Kimberley op die N8, 80 km vanaf hierdie twee stede. Die hoofhuis het 2 lieflike gastekamers. Elk...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Wag-'n-Bietjie Bush Lodge is op 'n privaat wildreservaat in die hartjie van die Noord-Kaap naby Kimberley geleë. Verblyf word aangebied in 7 ruim en suite-slaapkamers met slaapplek vir 18 gaste aangebied. Die du...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za