Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Koffiefontein

4.1 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Koffiefontein van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Koffiefontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Koffiefontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koffiefontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Koffiefontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Koffiefontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Koffiefontein

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bo-Karoo, Vrystaat

Otterskloof Wildreservaat is op die grens tussen die Noord-Kaap en die Vrystaat, wat deur die groot Van der Kloofdam geskei word, geleë. Otterskloof Privaat Wildreservaat bied luukse verblyf met lieflike uitsigte, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 900
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Karoo, Vrystaat

Vredevlei is 'n bekoorlike huis wat op 'n produserende plaas naby Trompsburg geleë is. Daar is slaapplek vir 10 gaste in die hoofhuis en daar is 'n rondawel ook. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ...

Vanaf
R1 131
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

SANParks Lilydale Rest Camp is in die Mokala Nasionale Park geleë. Mokala is SANParke se nuutste park en is sowat 70 km suid-suidwes van Kimberley en wes van die N12-hoofweg na die Kaap. Dit skuil in die heuwels en...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Wiida Gasteplaas bied gerieflike verblyf aan 6 gaste en is net 5 km vanaf die N12 en 25 km vanaf Hopetown. Dit is die ideale plek om oor te slaap op pad vanaf Pretoria of Johannesburg na Kaapstad. Dié moderne plaa...

Vanaf
R1 313
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

SANParks Mosu Lodge is in die Mokala Nasionale Park geleë. Mokala is SANParke se nuutste park, sowat 70 km suidwes van Kimberley en wes van die N12 na Kaapstad. Mokala lê tussen die heuwels en die landskap spog me...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noord-Kaap

Imbasa Safari Lodge is die ideale verblyf langs die N12, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dit grens aan Mokala Nasionale Park en is net 2 km van Mokala se ingang af. Die Imbasa-span het 'n topklas, luukse ...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Bo-Karoo, Noord-Kaap

SANParks Motswedi Camp Site is in die Mokala Nasionale Park. Mokala is SANParke se nuutste park en is sowat 70 km suid-suidwes vanaf Kimberley en wes vanaf die N12 na Kaapstad. Mokala skuil in die heuwels en die lan...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Stofpan is op 'n werkende plaas naby Kraankuil en bied verblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die t...

Vanaf
R1 818
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

SANParks Haak-en-Steek Rest Camp is in die Mokala Nasionale Park, SANParks se nuutste park. Dis sowat 70 km suid-suidwes van Kimberley en wes van die N2 na Kaapstad. Die park het 'n pragtige landskap met koppies en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Annex is op 'n werkende plaas naby Kraankuil en bied verblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]