Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Koingnaas

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Koingnaas van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Koingnaas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Koingnaas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koingnaas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Koingnaas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Koingnaas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Koingnaas

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Tentekamp in Hondeklipbaai, Namakwaland

Skulpieskraal Tented Camp and Rooi Spinnekop Restaurant is in Hondeklipbaai, net 800 m vanaf die strand geleë. Gaste kan kies tussen 6 A-vormige tente en het elkeen slaapplek vir 3 gaste. Drie van die kamers het ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

Fisherman’s Cottage is net 450 m van die strand af in Hondeklipbaai en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die kothuis is op 'n ommuurde landgoed geleë en het 2 slaapkamers met en suite-storte. Elke kamer het enke...

25% af Aanbod!
VanafR700
R525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

HonneHokke Resort is in 'n kusdorpie in die Namakwa-distrik in die Noord-Kaap. Dit is 'n rustige oase vir diegene wat moeg is vir die gewoel van die stadslewe. Verblyf bestaan uit 6 eenhede wat slaapplek aan 23 gas...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

Die Baai se Bek is in die kusdorpie Hondeklipbaai in die Noord-Kaap geleë. Hondeklipbaai is sowat 90 km van Garies af op 'n grondpad uit en sowat 200 km van Springbok af. As jy van Springbok af ry, wees versigtig o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

Vori-Klip Accommodation is in Hondeklipbaai, 'n unieke dorp aan die Weskus in die Noord-Kaap. Dis die ideale wegbreek met 'n pragtige uitsig oor die Spitfire-rots en pragtige sonsondergange. Dié huis beskik oor 2 ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

Langenhoven Cottage is 'n bekoorlike vakansiehuis in Hondeklipbaai. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n seewegbreek van die stad af. Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en het 3 slaapkamers en...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

244 Ocean View is in die afgeleë dorpie Hondeklipbaai aan die Namakwalandse kus geleë, waar vrede en rustigheid heers. Hier is almal welkom, en gaste kan vrymoedig al langs die 14 km-lange kuslyn rond beweeg. Verb...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Namakwaland, Noord-Kaap

Kallabaskop Lodge word omring deur die Namakwa Nasionale Park. Dis slegs 'n kort entjie se ry vanaf die park wat heelwat besienswaardighede het. Tussen Augustus en September bedek is dié area oortrek met pragtige v...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Soebatsfontein, Namakwaland

Soebatsfontein Guest Lodge bied verskeie suites in die klein Namakwalandse dorpie Soebatsfontein. Daar is 11 suites wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke suite het ’n ekstra lang dubbelbed en suite-badkamers ...

Vanaf
R222
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Boulderbaai Coastal Camp Site is in die Namakwa Nasionale Park geleë. Die park is in die Sukkulente Karoo en het al geweldig gegroei. Dit strek vanaf die welbekende Skilpad-area naby Kamieskroon na die pla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za