Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (5)
Wildsplase (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Kosmos

4.3 / 5  
volgens 109 resensies
Lees regte resensies van Kosmos van 109 geverifieerde gaste.
Indien jy Kosmos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kosmos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kosmos selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kosmos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kosmos Selfsorg-eenhede

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kosmos

Montego Bay Self catering is in Hartebeespoort geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die woonstel beskik o...

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Kosmos

Stillwaters Waterfront Apartments is netjiese, stylvolle en gesellige selfsorgverblyf in Kosmos by Hartbeespoortdam met die rustige waters van die waterfront ‘n paar treë weg en die rotsagtige Magaliesberg in die...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Kosmos

Kosmos Heights Self-catering Accommodation in Kosmos het 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam. Kosmos Heights bied 'n rustige wegbreek in 'n vreedsame omgewing, 74 km vanaf Pretoria en 88 km vanaf Johannesburg. Verb...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kosmos

Lilly of the Valley Guesthouse is op die Falcon View Landgoed in Hartbeespoortdam. Dit word omring deur heuwels en bied panoramiese uitsigte oor die dam en op die majestueuse Magaliesberge. Ons het slaapplek vir 6 ...

Vanaf
R4 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kosmos

Luxury Kosmos Vacation is aan die eindpunt van 'n straat in Kosmos, met 'n uitsig oor Hartbeespoortdam. Hierdie smaakvol versierde grasdakhuis bied 'n pragtige uitsig oor die dam, waar gaste pragtige sonsopkomste en...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Kosmos

Montego Bay is 'n pragtige selfsorg-eenheid op die tweede verdieping en spog met pragtige uitsigte oor die dam. Dit is 'n lieflike wegbreekplek vir die hele gesin of vir 'n paartjie wat op soek is na gehaltetyd. D...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hartbeespoort, Kosmos

Cullen's Cove is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in Kosmos, Hartbeespoort wat 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam en op die Magaliesberge bied. Die huis strek oor 'n paar verdiepings en beskik oor 4 ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kosmos

Montego Bay bied selfsorgverblyf op die oewer van die Hartbeespoortdam. Dit is na aan die Olifant-bewarea, Ann van Dyk-jagluiperdsentrum, Magalies Park Gholfklub en die Hartbeespoort Akwarium. Die woonstel is op di...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Kosmos

Amber Moon bied gaste die perfekte geleentheid om in 'n eksklusiewe, klein privaat galery te bly. Dit is hoog in die Magaliesberg-dorpie Kosmos geleë, met 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam. Die huis het 1 pragti...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartbeespoort, Kosmos

Harties Views is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 6 gaste in Hartbeespoort. Ongelukkig word geen groepe van slegs volwassenes toegelaat nie. Dit is 'n familie oord. Die eenheid het lugversorging en b...

Vanaf
R6 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Kosmos

Atelier Isabella is in die pragtige dorp Kosmos naby Hartebeespoortdam geleë. Ontspan in die kunstige atmosfeer waar kuns die binnenshuise versiering aanvul en die natuur die buitekant verryk. Dié huis bied pragti...

20% af Weeksdae!
VanafR1 950
R1 560
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Kosmos

Pont de Fleur is 'n knus kothuis op die Kosmos-landgoed in Hartbeespoort, 'n rustige oorddorp langs die oewers van die Hartbeespoortrivier en teen die hange van die Magaliesberge in Noordwes. Dié tweeslaapkamerkot...

Vanaf
R4 200
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Kosmos

Kindle View Lodge is 'n selfsorghuis in Kosmos en bied 'n warm en ontspanne wegbreek met asemrowende uitsigte oor die Hartbeespoortdam. Die huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kosmos

Kosmos is 'n volledig gemeubileerde en stylvol ingerigte huis met lieflike uitsigte wat in 'n sekuriteitskompleks teen die hange van die Magaliesberge geleë is. Dis 'n lieflike woning, maar let wel: Die oprit na ...

Verwyder Filters

Jy sien net 14 uit die moontlike 25 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Kosmos

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

My Pecanwood Your Pecanwood is 'n lieflike selfsorghuis met 'n uitsig op die veilige Pecanwood Estate Golf & Country Club en net 'n uur se ry vanaf Johannesburg en Pretoria. Hierdie landgoed is op die oewer van die ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Schoemansville, Bojanala

Harties Wellness Centre & Accommodation is 'n rustige paradys wat selfsorg-oornagkamers in Schoemansville, Hartbeespoort bied. Die akkommodasie is sentraal en gerieflik geleë. Dis net 'n klipgooi van die dam en Sch...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Schoemansville, Bojanala

Cinque Montagne is 'n selfsorgwoonstel in Schoemansville. Die woonstel bied gehalte verblyf stapafstand vanaf die Hartbeespoortdam. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en het ook 'n stapelbed in d...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Schoemansville, Bojanala

Mia Hills Guest House is 'n gesellige selfsorg-gastehuis aan die voet van 'n berg in Hartbeespoort. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede in en om Ha...

Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Twin Greens is 'n pragtige vakansiehuis op die luukse Pecanwood Landgoed op die oewer van die Hartebeespoortdam. Die landgoed is 75 km van Johannesburg af en bied die ideale, ontspannende wegbreek met lieflike uitsi...

30% af Weeksdae!
VanafR3 300
R2 310
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartbeespoort, Noordwes

Eagles View Self-catering Home is in die pragtige Eagles Landing-landgoed by die Hartbeespoortdam geleë. Dit bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit het 'n pragtige buite-vermaakarea met gas en we...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Kosmos selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Kosmos akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kosmos akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]