Geverifieerde Resensie
Kouga-Omgewing
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kouga-Omgewing bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 413 resensies.
"Pragtige dorp omring deur sitrusboorde. Perfekte stop voor jy Baviaanskloof of Grootrivierpoort aanpak."
"Our church conferences are held in Humansdorp over the Passover weekend. The town has a homely vibe and the people are very friendly."
"Was daar vir 'n troue so het nie juis as toeriste beoordeel nie. Redelik sentraal tussen Port Elizabeth en Jeffreys Baai."
"Thornhill is 'n klein stil plekkie, op die grens tussen Wes- en Oos-Kaap. Jy sit dus met die klimaat van die Wes-Kaap, maar naby ry-afstand van 'n paar oulike plekke in die Oos-Kaap."
"Daar moet besef word dat 'n besoek aan die area werklik beperkte geriewe het en bied en met die regte gesindheid en ingesteldheid beleef 'n mens rustigheid, weg van die stad se onpersoonlikheid en gejaag."
"Baie sentraal tussen Loerie en Patensie, wag in spanning vir Sarah Baartman Remembrace-sentrum om oop te maak."
Marina Martinique, Kouga-Omgewing
Claptons 18 Jeffreysbaai"Beautiful Marina close to the beach and excellent restaurants within walking distance."
Marina Martinique, Kouga-Omgewing
Marina Martinique 1152"Ideale plek as jy wil rus en afskakel van 'n besige lewe."
"Baie goeie en veilige area ek het 'n ander verblyf gekry vir my tyd en ek was baie gelukkig met my goeie diens en gasvryheid wat ek ontvang het. "