Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kranspoort

4.6 / 5  
volgens 34 resensies
Lees regte resensies van Kranspoort van 34 geverifieerde gaste.
Indien jy Kranspoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kranspoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kranspoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kranspoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kranspoort Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Kranspoort

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Groblersdal, Limpopo

Lighthouse Guesthouse & Cafe bied gerieflike B&B-verblyf in Groblersdal in Limpopo. Die gastehuis bied 'n rustige toevlugsoord met tuine wat met laventel gevul is en heerlike lekkernye by die koffiewinkel op die per...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
B&B in Groblersdal, Limpopo

Open Doors is in die hartjie van Groblersdal, waar die groot sitrus- en druiweboorde getuig van die Loskopvallei. Die verblyf beskik oor 6 gerieflike, toegeruste kamers wat elkeen sy eie koningingrootte-bed of 2 e...

Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groblersdal, Limpopo

The Western Breeze is 'n eksklusiewe, privaat wildplaas en natuurreservaat in Groblersdal in die Suid-Afrikaanse bosveld. Groblersdal is in die suidwestelike streek van Limpopo geleë, ongeveer 2 ure vanaf Johannesb...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Groblersdal, Limpopo

Wildwood Events Venue | Nature Retreat skuil in 'n bosveldomgewing sowat 13 km buite Groblersdal en bied ontspannende verblyf met 'n bosveld-atmosfeer. Die lodge beskik oor 21 B&B-kamers met slaapplek vir 42 gaste....

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Groblersdal, Limpopo

Buffalo Ranch Game Lodge is op 'n wildplaas in die immergroen Loskopvallei, maklik bereikbaar vanaf Groblersdal en Marble Hall. Verblyf word gebied in 2 gastekamers en 4 houthuisies. Elke gastekamer het 'n en suite...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelburg, Dennesig

Den-Away is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Dennesig, Middelburg. Dit is op dieselfde perseel as die hoofhuis. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n sitarea, 'n badkamer en 'n kombuisie....

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR840
R756
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Dennesig

Sterkfontein Guesthouse bied lieflike oornagverblyf in Middelburg, Mpumalanga. Dit is op pad na die Mpumalanga Panorama-roete, die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek. Dié gastehuis bied verblyf in en suite-kam...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelburg, Mpumalanga

Rustevinde is op die rant van Kanonkop geleë, 'n rustige en netjiese woonbuurt in Middelburg. Rustevinde is ideaal vir oornagverblyf op pad na Loskopdam, die Laeveld en die Krugerwildtuin. Dit is naby winkels, kits...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelburg, Kanonkop

Njala Gastehuis is ideaal geleë vir beide besigheidsreisigers en toeriste. Dit is geografies goed geplaas - halfpad tussen Johannesburg en die Laeveld en 'n uur se ry van Pretoria af. Vir toeriste is dit die perfek...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Loskopvallei, Mpumalanga

Tented Adventures Bezhoek is 'n tentekamp op 'n privaat natuurreservaat in die westelike gedeelte van Mpumalanga sowat 2 uur se ry van Johannesburg en Pretoria af. Dit is op 4500 hektaar se privaat grond naby Middel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]