Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kranspoort

4.6 / 5  
volgens 34 resensies
Lees regte resensies van Kranspoort van 34 geverifieerde gaste.
Indien jy Kranspoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kranspoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kranspoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kranspoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kranspoort Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Kranspoort

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groblersdal, Limpopo

Lion's Guesthouse is 'n pragtige gastehuis met 10 slaapkamers in Groblersdal in Limpopo. Die huis se groot tropiese tuin skep werklik 'n rustige atmosfeer en die gastehuis voel byna meer soos 'n lodge. Verblyf is b...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groblersdal, Limpopo

Familia Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Groblersdal, 'n klein plaasdorpie in Limpopo. Verblyf word gebied in 6 ruim slaapkamers met en suite-badkamers wat slaapplek aan 12 gaste in totaal bied. Die kamers i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 344
per nag, vir 2 mense
Lodge in Groblersdal, Limpopo

Loskop Valley Lodge and Restaurant is in die Loskopvallei, 5,6 km vanaf die plaasdorp Groblersdal. Dié lodge bied gerieflike verblyf in die midde van subtropiese tuine en palmbome. Etes kan by 'n restaurant met 'n ...

Vanaf
R1 110
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groblersdal, Limpopo

Ya Rena Guest House is in Groblersdal geleë, in die hartjie van die Sekhukhune Distrik. Groblersdal is omtrent 20 minute se ry vanaf die reuse Loskopdam. Ya Rena Guest House bied aan sake- of vakansiereisigers rus...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groblersdal, Limpopo

Cottage 32 is geleë in Groblersdal en bied gerieflike verblyf in ’n selfsorgkothuis. Die eienaars woon op die eiendom, en hierdie instansie is ideaal vir sake- en vakansie-reisigers. Die kothuis beskik oor lugve...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groblersdal, Limpopo

Villa Contessa Guesthouse is in die plaasdorpie Groblersdal in Limpopo geleë. Die gastehuis beskik oor 7 kamers wat elkeen lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale het....

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loskopvallei, Mpumalanga

Waenhuiskraal Guest House is in 'n rustige tuin-omgewing net 10 km buite Middelburg in Mpumalanga op die N11/Loskopdam/Groblersdal-pad. Verblyf is beskikbaar in 5 dubbel- of 2-enkelbedkamers. Een van die kamers he...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groblersdal, Limpopo

Godiva Boutique Accommodation and Spa is 'n ervaring om te behaag: Jy sal mal wees oor die ontspanne, meditereense atmosfeer! By Godiva herlaai ons die ligaam en gees se batterye. Luukse, bekostigbare akkommodasie ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groblersdal, Limpopo

Lou-Rus Selfsorgeenheid is 'n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in Groblersdal. Die verblyf beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en su...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Groblersdal, Limpopo

Ebenezer bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel op 'n residensiële perseel in Groblersdal. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, badkamer en 'n werkspasie. Die oopplan-leefar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]