Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Krugersdorp Noord

4.6 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Krugersdorp Noord van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Krugersdorp Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Krugersdorp Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Krugersdorp Noord B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Krugersdorp North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Krugersdorp Noord B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Krugersdorp Noord

Premier Gueshouse bied 3-ster-verblyf en is in Krugersdorp Noord geleë. Dié verblyf is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en toegangspaaie. ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Krugersdorp Noord

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Camino Manor Guest House is 'n beeldskone B&B in die noordelike voorstede van Krugersdorp. Dié huis is een van die heel eerste huise wat gebou is toe Krugersdorp tot stand gekom het. Die huis het beeldskone, opge...

Vanaf
R954
per nag, vir 2 mense
B&B in Noordheuwel, Krugersdorp

Hierdie 3-ster gastehuis is dit alles en nog meer! Abrem Gaste-Akkommodasie spesialiseer daarin om die gaste met 'n gerieflike verblyf, en die gevoel van 'n huis weg van die huis, te voorsien. Ons hooffokus is om ve...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Chancliff, Krugersdorp

Bankenveld House Bed and Breakfast is aan die rand van Krugersdorp geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagstop op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Bankenveld House Be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Protea Ridge, Krugersdorp

Sunset Manor Guesthouse is in Protea Ridge in Krugersdorp, naby die pragtige Magaliesberge en die oeroue, fassinerende Wieg van die Mensdom geleë. Die gastehuis is ook naby talle gewilde trou-venues, funksie-venues...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
B&B in Roodekrans, Johannesburg

Cliffview bied private en suite akkommodasie met 'n pragtige uitsig, toesluit-motorhuis en watertandlekker ontbyt. Ons is aan die Wes rand in Roodekrans, Johannesburg, geleë. Hierdie is 'n veilige, rustige en prent...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Impangele Lodge is gerieflik geleë in Muldersdrift, net buite Krugersdorp en slegs 30 minute van beide Johannesburg en Pretoria af. Ons bied 7 uniek gemeubileerde grasdak-eenhede. Elke eenheid het 'n sitarea, kom...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Rocky Aloe Lodge is in Krugersdorp op die Krugersdorp Wildreservaat se grens. Die verblyf is ideaal vir romantiese of gesinswegbreke. Die verblyf beskik oor 5 wittebroodsuites en 'n piekniekontbyt word op die suite ...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Muldersdrift, Krugersdorp

Deo Grata is 'n pragtige gastehuis genestel in die wêreldbekende Wieg van die Mensdom. Met sy rustige ligging is dit perfek vir 'n wegbreekgeleentheid van die stadslewe. Dit het ook maklike toegang tot al die toeri...

Vanaf
R898
per nag (plek vir 2)
B&B in Muldersdrift, Krugersdorp

The Overnight is in The Bridge Wedding Venue geleë en bied gehalte-verblyf vir gaste wat 'n troue bywoon, sakereisigers en oornaggaste. Die verblyf beskik oor 3 gerieflike kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer en...


B&Bs binne 50 km vanaf Krugersdorp Noord

Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense
B&B in Roodepoort, Poortview

La Serena Guest House & Conferencing bied akkommodasie in die noordwestelike gedeelte van Johannesburg. Dié gastehuis bied verblyf in 1 'executive' suite en 2 klassieke kamers. Al die kamers het en suite-badkamers....

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
B&B in Tres Jolie, Sonnedal

Ramkiki Country English is 'n plattelandse landgoed in die Ruimsigvallei in Honeydew. Die landgoed skuil tussen reuse-wilgerbome waar poue al langs die rivier se lowerryke oewers pronk. Dié landgoed is die ideale...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 3 mense
B&B in Muldersdrift, Krugersdorp

Die Rivier-Houthuis is op die oewer van die Krokodilrivier in die dorpie Muldersdrift in die Wieg van die Mensdom. Bespreek 'n pragtige ruim kamer met 'n dubbel- en enkelbed en 'n aparte badkamer in die huis. Kom ge...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Horison Park

53 on Mossie is in Roodepoort geleë en bied gerieflike en sakpas-verblyf. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie geriewe soos winkels, restaurante en groot toegangspaaie. Dié gastehuis beskik oor 2 slaapkamer...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloofendal, Johannesburg

At The View B&B is in die luukse voorstad Kloof en Dal op die Wesrand geleë. Die B&B is in 'n rustige tuin geleë met wonderlike uitsigte oor die Kloof en Dal Natuurreservaat. Die B&B bied 5 stylvol versierde slaa...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Krugersdorp Noord B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Krugersdorp Noord akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Krugersdorp Noord akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za