Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (4)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Kuilsrivier

4.3 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Kuilsrivier van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Kuilsrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kuilsrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kuilsrivier gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kuilsrivier Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kuilsrivier Gastehuise

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
15% af Winteraanbod!
VanafR900
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier

Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 4 selfsorg-eenhede op 'n druiweplaas tussen Bottelary Heuwels en Stellenbosch se wingerde. Dié plaas bied 'n puik webreekplek en plattelandse gasvryheid, en is net 17 km va...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kuilsrivier

Arend Slot Air BNB bied gerieflike verblyf in 2 eenhede wat elk slaapplek het vir 2 gaste in Kuilsrivier. Dit het 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Albei eenhede het 'n privaat ingang. Elke oopplan-eenheid het 'n du...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR620
R527
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brantwood, Kuilsrivier

Suzie's Coffee Shop Accommodation is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad in die hartjie van Kuilsrivier geleë. Daar is 'n kunsvlytwinkel met handgemaakte items en 'n koffiewinkel wat oop is vir ontbyt, middage...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Kuilsrivier

Cape Pine Guest House is in Kuilsrivier 700 m van 'n sportkompleks af. Die gastehuis het 4 kamers met lugversorging met gratis WiFi en 'n privaat badkamer. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en gaste het toe...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR660
R528
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier

One One Guest House is 'n gastehuis in Kuilsrivier. Dié gastehuis is 35,3 km van Kaapstad af en 19,9 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die gastehuis is ook net 7,5 km vanaf Zevenwacht-wynlandgoed wat aan di...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier

Ontvlug uit die geskarrel van die stad en beleef die rustigheid en atmosfeer van een van die oudste wynplase in die land. Ontwaak met 'n uitsig op Tafelberg en Valsbaai net 'n paar minute van Kaapstad se voorste bes...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 26 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Kuilsrivier

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brackenfell, Wes-Kaap

Cape Wine Route Guesthouse bied gerieflike, luukse verblyf met maklike toegang tot besienswaardighede in die Kaapse Skiereiland en Boland. Die gastehuis is op die Kaapse Wynroete geleë, slegs 20 km vanaf Stellenbos...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brackenfell, Wes-Kaap

Azura Sleep bied 2 bekostigbare selfsorgwoonstelle in Brackenfell, Kaapstad. Dié woonstelle is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Elke woonstel het 'n privaat ingang, 'n TV met DStv, gratis WiFi en lugversorgi...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation is in Highbury geleë in Kuilsrivier. Dit is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die gastehuis is ideaal geleë en sentraal ten opsigte van baie van die ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brackenfell, Wes-Kaap

Yorkshire Guest House is in 'n rustige woonbuurt naby besigheide en winkelsentrums in Brackenfell se middedorp. Yorkshire Guesthouse bied gesogte verblyf wat ideaal is vir oordeelkundige sakereisigers. Die gastehu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kuilsrivier gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kuilsrivier akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kuilsrivier akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za