Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (3)
Lodges (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Kuruman

3.3 / 5  
volgens 65 resensies
Lees regte resensies van Kuruman van 65 geverifieerde gaste.
Indien jy Kuruman besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kuruman.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kuruman selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kuruman Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kuruman Selfsorg-eenhede

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kuruman

La Ringrazio bied gastehuis- en selfsorg-akkommodasie tussen die kameeldoringbome in Kuruman. Die eenhede is perfek vir vakansiegangers, sakereisigers en jagters wat die area besoek. Dit is ook die ideale oorstopple...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kuruman

Kalahari Hide is op 'n plot net 5 km buite Kuruman. Die verblyf is ideaal vir reisigers wat na die Weskus, Kgalagadi of Namibië reis en die Moffat-sendingstasie is reg agter die plot. Kalahari Hide bied 'n plaasat...

Vanaf
R1 170
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kuruman

Takkraal Accommodation bied 'n selfsorg-eenheid vir gaste in Kuruman, 'n dorp in die Noord-Kaap. Die eenheid is tussen die Kalahari Hoërskool en Kuruman Mall geleë. Verblyf word aangebied in 'n eenslaapkamer-eenh...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kuruman

Adelios is in Kuruman geleë en bied gerieflike oornagverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat by hul familie kuier. Die woonstel is op ’n residensiële perseel geleë en het 1 slaapkamer met ’n ko...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 30 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Kuruman

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kathu, Kalahari

Carnika is in Kathu en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkel en restaurante. Verblyf is beskikbaar in 6 selfsorg-eenhede wat ideaal is vir paartjies of enkelre...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kathu, Noord-Kaap

Eagles Rest Kathu bied selfsorg-eenhede in Kathu in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se rumoer af. Akkommodasie by Eagles Rest Kathu bestaan uit 3 eenhe...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kathu, Kalahari

Acondri Guesthouse is in Kathu, die ysterertshoofstad van die Noord-Kaap. Die naam "Kathu" beteken "dorp onder die bome" en dit is vernoem na die kameeldoringwoud waarin dit geleë is. Verblyf word gebied in verske...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kathu, Kalahari

VredenRust bied gerieflike kamers in Kathu. Gaste het 'n keuse tussen 2 en suite-kamers wat elk lugversorging en slaapplek vir 2 gaste het. Een van die kamers het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kathu, Kalahari

Kadudu Guest House is in 'n stil woonbuurt van Kathu geleë in die Noord-Kaap. Dit is ideaal as 'n oornagbestemming vir sakareisigers of 'n rustige reisiger. Verblyf word gebied in 3 moderne versierde kamers. Elke ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kathu, Noord-Kaap

Camelthorn Akkommodasie bied selfsorgveblyf in 'n stil cul-de-sac in die prentjiemooi Kathu. Alle kamers het en suite-badkamers, lugversorging, dubbelbeddens, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n ketel en DStv-kana...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kuruman selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kuruman akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kuruman akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]